Hey BB!!!!!!!!!!!!!!! Ek lewe het werk gekry en als gaan voor die wind! Het ‘n nuwe liefde en die wil net trou! Mense dit gaan so goed! Francois is ‘n hele jaar oud en maak my maer! Wat seker ‘n goeie ding is ! Ek mis jou so baie en is so bly ek kan weer kontak maak met jou en die res van die klomp bloggers! Julle moet my asb mail, ek werk saam klomp girls in die kantoor so ek sal nie kan blog nie maar ek wil weet hoe dit met almal gaan asb!!!!! DAMN EK HET JULLE GEVERMIS!!!!!!!!!!!!!! ((((((((ALMAL))))))))))))
Nê?
Hmpf!
Ja jy my juffrou’tjie is ‘n klein wonderwerkie!! Geniet jou dag!
Kan jy nou meer!
Why does “patronising” come to mind? Pffffffffffffft
Whawha vir no 11. Ek dink hulle sou ‘n paar sizes vir my moes aanhou soos my gewig yo-yo in ‘n jaar