Weet ek toe nie wat ek vandag oor gaan skryf nie – die afgelope week was ‘not all fun ‘n games’ en ek is (weereens) (dit kom seker so met die ouderdom
) – confront met dinge soos ons verganklikheid en ‘all that jazz’. Eers gedink ek sal daaroor besin, maar iets tickle my toe om weer bietjie te loer wie nou eintlik saam met my verjaar – dis nou nie sommer enige ‘wie’ nie, maar die ‘who’s who’ – dis nou dié wat ons almal van ken of ten minste van weet.
Dus: hier van die minder en meer bekendes wat op my geboortedag 8 Februarie (watter jaar ookal) die lewenslig aanskou het:
Jules Verne (Skrywer van “Around the World in 80 Days” en “Twenty Thousand Leagues Under The Sea)
Lana Turner (Aktrise in o.a. “The Postman Always Rings Twice” en “Madame X” – 8 keer getroud!!
James Dean (“Rebel Without a Cause” – “The Gay Times Readers’ Awards cited him as the male gay icon of all time” – hmmm
Nick Nolte (Akteur in “Prince of Tides”, “Lorenzo’s Oil” awesome movie by the way… , ”The Deep” ens..
Gary Coleman (Kinderakteur wat verseg om te groei
)
David (Phoenix) Farrell (Bass kitaar speler – Linkin Park)
So, met wie deel jy jou verjaarsdag – of eerder – wie verjaar saam met jou??
Terloops : Mary, Queen of Scots is op 8 Februarie 1587 onthoof… net vir ingeval iemand dalk wou weet

BB ek is so bly om te sien ek is nie al een wat NIE geweet het waaroor om vanoggend te skryf nie!! Ek weet nie wie verjaar saam my nie! 1587 genade toggie dit is darem baie ver voor ons tyd!! Ek het die maand so baie verjaarsdae, dit was Angie gister, vandag Koos, die kinders se een nefie verjaar vandag, môre ‘n vriendin, 15e my sussie, 16e my niggie en so hou dit aan hierdie maand!! Die 16e is Koos se ouers 53 jaar getroud (dit is ‘n leeftyd), die 20ste is ek en Koos 7 jaar getroud (waarvan ons seker maar 3 maande soos man en vrou geleef het)!! Dit reèn nou saggies! Lekker dag vir jou!
Ek het gaan loer wie saam met my verjaar, maar ek moet erken ek ken bitter min van hulle. Ek weet my ouma het saam met my verjaar, en synde dat ek die eerste kleinkind was guess who was the blue eyed boy?
Verder weet ek dat as James Dean die oorspronklike “Rebel without a cause” was dan is ek sekerlik ‘n “Rebel without a clue”
BB, moenie nou all Mary jou kop verloor nie! Eerste keer wat ek hier inloer….sien jou weer.
Ethan Hawk – Hy het onder andere in Snow Falling on Cedars (1999), Training Day (2001, with Denzel Washington) and Lord of War (1995, starring Nicolas Cage) gespeel. Hy was ook getroud met Uma Thurman (1998 – 2004)
Maria Shiver – as ek reg onthou is sy met star Arnold Schwarzenegger getroud en is ook ‘n prominente figuur in die Kennedy familie.
Sally Field het twee keer die “Best Actress Oscars” gewen vir haar rol in Norma Rae (1979) en in Places In the Heart (1984)
Die ander het ek geen clue wie dit is/was nie!
Sjoe, dit was nou interessant. Die volgende het als op 4 Februarie gebeur. Geboortes: Natalie Imbrublia(sommer in selle jaar ok), Noodles (ja, noodles blykbar kitaarspeler van Offspring), Alice Cooper die rocker, Charles Lindbergh die aviator, Johann Lugwig Bach (composer). Karen Carpenter en Liberace is op die dag oorlede. Nogal snaaks is, op 4 Februarie in een of ander jar was Bill Gates in België, waar ‘n Belg hom toe aangeval het….wait for this….met ‘n roomkoek!
WAAAAAHAHAHA!! Baaaaaaaie interessant Demoerin!! – cool people darem dié Aquarians nê
(alhoewel ek nie dink dat die Belg ‘n waterdraer was nie (ons issie so nie
)
Ek weet ek het saam PW Botha verjaar
dan ook Melanie van die Spice girls en Kirstie Alley
En glo dit of nie Rob Zombie
Heather Mills McCartney
Dit was nou lekker!
Ek het uiteindelik ‘n paar name gekry van mense wat my geboortedag deel, en waarvan ek actally al gehoor het.
Christo van Rensburg, “Weird Al” Yankovic, Michael Crichton, Edison Pele, Zbigniew Rudzinski.
Sjoe, ek het amper begin dink daar gaan niks aan op my verjaarsdag nie
…Zbigniew Rudzzznikski???? Edison Wie??? – heng Narcie – jou birthday is ‘n riller!!!
# 1815 – Pierre Napoleon Bonaparte, Italian-born adventurer
# 1821 – George Williams, English founder of the YMCA
# 1844 – Henry Heinz, American food manufacturer
# 1884 – Eleanor Roosevelt, First Lady of the United States
# 1966 – Luke Perry, American actor
# 1969 – Prince Constantijn of the Netherlands
is almal op my verjaarsdag gebore!
Ek vermoed die volgende persone verjaar saam met my. Johan vd Merwe van Kroonstad, Koos de Lange van die Paarl ( wie onthou hom nog )dan is daar ook Jacob Mohlakeng van Polokwane en nog n paar ander wat ek nog nie ontmoet het nie – lief jou xxh
21 April, nou ja:
Aimee Delatte, Miss Arkansas Teen USA 1996
Melissa Coish, Miss New Hampshire Teen USA 1996
Karen Ann Peterson, Miss Aruba Universe 1997
Jennifer Reed, Miss USA-Michigan 1997
Nong Duc Manh, Vietnamese Politician
John A van Riebeeck, colonial director/founder, Cape Colony
Catharina II, the Great, writer/emperess of Russia, 1762-96
James Martineau, English Philosopher
Charlotte Bronte, born in Tornton, England, novelist, Jane Eyre
Max Weber, German sociologist/economist/historian, Ancient Judaism
Anthony Quinn, born in Mexico, actor, Zorba the Greek, Lawrence of Arabia
James C. Dobson, American Psychologist
Iggy Pop, born in Michigan, rocker, Zombie Birdhouse
Paul Carrack, born in Sheffield, England, rock vocalist, Squeeze/Ace-How Long
Nicoel Barclay, rocker
Gelukkig is Hitler op 20 April gebore *phew.
Vriending – Eleanor was ‘n kewl antie!! Sy’t gesorg vir heelwat quotes wat steeds in gebruik is…


Bad 2 da Bone: Jy’s sooooo snaaks
Emil – so as jy ‘n girl was, was jy ook ‘n miss – of dalk net ‘n ‘mis’?!
Het jy nie geweet sy (Hitler se) pa het die geboortedatum vervals/vroeg, want hy’t ‘n ‘issue’ gehad met Max Weber se datum op dieselle as sy seun
“Van Riebeeck” nogal!! I’m impressed!
@ BB, hahaha, ja nee die aquarian sou nie so dom gewees het om ‘n roomkoek te gebruik nie. Ons doen ‘n ding ordenklik of glad nie…hahaha
Definitief ‘n “mis”.
Wat vertel jy my nou van Hitler? Baie diktators was Aries en Taurus!
Dit maak nogal sin Emil – ek het jarre gelede in my prille jeug, voor Jesus my gekry het, die ’sterre’ bestudeer. Hy het baie van my kennis daaromtrent weggevat (Hy moes, want ek was 24/7 besig mense en situasies te ontleed…), maar as ek so na ramme en bulle kyk, deel hulle een kenmerk – horings
en sovêr ek vaagweg onthou, stamp ramme (Aries) beredeneerd koppe; Bulle (Taurus) daarenteen hettie rede nodig nie