OK, as verteenwoordiger van die manlike geslag, wil ek dievolgende kwytraak. ‘n Versoek verdoesel in geheime kode, toegedraai in ‘n enigma met ‘n raaiselagtige strik om werk nie vir ons nie! Sê/vra reguit. Sê jy wil die goue ketting hê. Sê jy wil gaan uiteet. Sê jy wil die nuwe skoene koop. Enigiets met ‘n draai word in elk geval net geinterpreteer as “Ek is lus.” hehehe..koes…hardloop dat die kak spat.
Never mind misunderstood…party keer verstaan ek net nie! PUNT! hahahaha.
Ja nê, misverstande . . . o alla!
ai toggie die misverstande darem!!
Vistáán djille nou??!!
Ek het ‘n enorme probleem met misverstande… Ek dink dit spruit uit die feit dat ek myself soms nie eers verstaan nie!
OK, as verteenwoordiger van die manlike geslag, wil ek dievolgende kwytraak. ‘n Versoek verdoesel in geheime kode, toegedraai in ‘n enigma met ‘n raaiselagtige strik om werk nie vir ons nie! Sê/vra reguit. Sê jy wil die goue ketting hê. Sê jy wil gaan uiteet. Sê jy wil die nuwe skoene koop. Enigiets met ‘n draai word in elk geval net geinterpreteer as “Ek is lus.” hehehe..koes…hardloop dat die kak spat.
Haai, BB, het so pas jou blog ontdek! Great! Kan ek maar weer kom?
Ek verstaan nie.
Anty BB, ek vistáán nie!! Ek word dan altyd misunderstood!
DMI, ai ai, om watter hoek trek jy nou al?
Heita Boendoe!! solank jy darem soms (probeer) verstaan wat hier aangaan is jy vreeslik welkom!!
@ ZZZZ x
Misverstande is so algemeen soos verandering by ons….. Niks is nooit soos die 10 minute terug besluit is nie….