18
Jun
08

Shhhh…

Ek het ‘n verrassing… vir ‘n baie spesiale mens. En ek dink ek is dalk meer opgewonde om dit te kan gee as wat sy sal wees om dit te ontvang. Of is dit net omdat ek weet wat dit is? Of omdat sy op ‘n manier al lankal hiervan bewus is, maar geen benul het dat vandag D-dag is? Ook nie hoe die eindproduk uitgedraai het nie. Of omdat ek soveel hart daarin gesit het en alhoewel dit uiteindelik dalk ook vir ander iets sal beteken, hierdie spesiaal nét vir háár gedoen is? Ek voel soos ‘n dogtertjie kort voor Kersfees…

Oh , the suspense is killing me!! I hope she likes it!!

 


11 Responses to “Shhhh…”


  1. June 18, 2008 at 11:02 am

    Sneaky sneaky . . .

  2. June 18, 2008 at 11:44 am

    vrek……kan ek nou enigsens meer nuuskierig wees. Hoe lank moet ons wag voor ons ook uitvind??

    xMwahX

  3. 3 BB
    June 18, 2008 at 12:08 pm

    ( ( ( HONEYB ) ) )!!! Welcome (back)!! Soooo good to c ya!! x

    Geduld, skat! Geduld!! :mrgreen:

  4. June 18, 2008 at 1:07 pm

    The suspense is killing me!! Ek is nie gemaak vir wag nie, BB! Jy sal maar gou moet sê… :lol:

  5. 5 rb
    June 18, 2008 at 1:29 pm

    Ek is ook hopeloos te nuuskierig!! Vertel, vertel…….

  6. 6 demoerin
    June 18, 2008 at 1:44 pm

    Vaderland, ek het mos nou mooi gister verduidelik van geheime, enigmas, raaisels en dies meer. Dit werk nie! Uit daarmee!

  7. 7 BB
    June 18, 2008 at 1:46 pm

    Clue: Jy het juis vandag so geraak-raak aan die idee op een van ons favorite blogs DMI ;)

  8. June 18, 2008 at 3:53 pm

    ((((BB))))

    Always been here hun but thanx anyways….just a little shy with the comments.

    Geduld??? Can I eat it??

    ;)

    xMWAHx

  9. June 18, 2008 at 5:51 pm

    Ok, so wat maak haar so special dat net sy surprises kry? Hê, hê?

  10. June 18, 2008 at 6:22 pm

    Ek het miskien ‘n voeltjie hoor fluit! BB, wat jy doen is altyd overwelming!

  11. 11 demoerin
    June 19, 2008 at 8:32 am

    En daar verskyn ‘n helder lig op die horison…..


Leave a Reply




 

June 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Archives