Hallo Koeksiekietjie!!! Ons moet plan maak, ja!
…en partykeer kan dit net nie ‘kind’ wil wees as dit the truth, the whole truth and nothing but the damn truth is nie, nê x
Hallloooooo Hexitjie!! *MWAH*!
Noem my sommer maar B’S'B – die S is vir : Sherlock! – ek wou net vra nou waar moet ek jou biki gaan uitcheck as jy nie ‘n spoor los nie, but I found you!!
matewis.wordpress.com
Gaan kuier da by ou Hexi, julle b(l)oggers!! – Ek persoonlik verwelkom jou opearms terug ini blogosfeer skat! x
Die wag voor my mond staan permanent op aandag, partykeer moet ek my mond met Pleister toeplak. Die drang van ‘n vrou om te sê hoe sy voel, partykeer sulke onnodige goed. Dan sit jy in ‘n hoekie en skaam kry…. en moet alweer “sorry” vra.
( ( ( Zzz ) ) )
Ek kry jou Biebels – al drie is soms moeilik (nie altyd almal gelyk nie).
Ek mis jou – wanneer kuier ons n bietjie??
Koeks
Hallo Koeksiekietjie!!! Ons moet plan maak, ja!
x
…en partykeer kan dit net nie ‘kind’ wil wees as dit the truth, the whole truth and nothing but the damn truth is nie, nê
Oggie toggie, die true en kind is nie ‘n probleem nie, maar daai nodig!
Ek het altyd nodig om ietsie te sê!
Ons weet, Pikkelik, ons almal weet
Hey Biebs! My epos addres het alweer verander! Damn! Ek het ‘n nuwe blog begin gaan check ha uit biki! Liefies Hexi aka Lindy
Hallloooooo Hexitjie!! *MWAH*!
– ek wou net vra nou waar moet ek jou biki gaan uitcheck as jy nie ‘n spoor los nie, but I found you!!
Noem my sommer maar B’S'B – die S is vir : Sherlock!
matewis.wordpress.com
Gaan kuier da by ou Hexi, julle b(l)oggers!! – Ek persoonlik verwelkom jou opearms terug ini blogosfeer skat! x
Oe, bly is ek nou om te sien Hexi is terug!
Ware woorde, BB, maar ek dink ons vrouens het ‘n wesenlike probleem met no. 3!
Dankie B’S'B ((((( JOU STUKKEND)))))))
BOENDOE!!!!!!!!!!!!! Hey girl!!! Kom visit vir my dat ons kan chat jong!
Hi BB
Die wag voor my mond staan permanent op aandag, partykeer moet ek my mond met Pleister toeplak. Die drang van ‘n vrou om te sê hoe sy voel, partykeer sulke onnodige goed. Dan sit jy in ‘n hoekie en skaam kry…. en moet alweer “sorry” vra.
Ek se altyd vir die manne in hierdie huis: Die manier wat dinge gese word…!
BB’tjie, net omdat ek altyd ietsie moet sê, – Jy het huiswerk!!!
En omdat ek nog ietsietjie moet sê: Jou verskoning gaan nie werk nie!!! Dink iets anders uit!!!
Daar is nog ‘n vierde een: 4. Is she sexy?
(((((((((((((((((((BB)))))))))))))))))))
Nice! Nr 3 is maar meestal die probleem!