Daar vind ook ‘n ’spinning marathon’ plaas - OXYGEN en Chaos Hardcore Barbell ondersteun hiermee die Sinoville Polisiestasie se Kinder Beskermings Eenheid (Krisis sentrum vir verwaarloosing, mishandeling en seksuele misdryf van kinders).
Um…Moet ons ook spin of net ondersteun? Wou net weet of hulle dan nie iets kan uitdink wat minder inspanning verg nie…soos ‘n koek-eet marathon of iets ?
Lekkerrr !!
BB ek gaan my bes probeer om daar te wees!! Lekker dag verder. Hierdie dag is vrek lank!!
Um…Moet ons ook spin of net ondersteun? Wou net weet of hulle dan nie iets kan uitdink wat minder inspanning verg nie…soos ‘n koek-eet marathon of iets ?
Oggie toggie, my comment is gone… Ek wens ek kon daar wees BB! Kom kuier tog maar bietjie hier in Mpumalanga ook eendag!
Hahaha Toggs!! Nou so luck!! – alhoewel… as jy dalk ‘n powerlifter wil word, kan jy blykbaar eet wat jy wil
Jissie Pikkelik – dit is maar nog ‘n droom om eendag allover te mag gaan sing… en actually genooi te word