Archive for July 18th, 2008

18
Jul
08

vir my liewe maatjie…

My liewe vriendin, ek het wragtig nie raad nie (my trackrecord et al) – maar hier is ‘n paar random thoughts…

(ek ken nou ongelukkig nie (nog) ‘n hunk met tattoos en ‘n Bad Boy attitude nie…. die een wat ek wel ken, het ek klaar vir myself gevat ;) )

Have a grrrrrrrrrrreat weekend, julle Allermooiste b(l)ogger-maaikies!! *MWAH*




 

July 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Archives