If one synchronized swimmer drowns,
do the rest have to drown too???
As ‘n ou goed is is jy goed, ne!!
…en as jy blond is, is jy blond, nê T…
Hulle sê mens verdrink nie omdat jy in die water val nie, mens verdrink omdat jy nie uitklim nie.
I suppose the same could be asked for if the lead rower in the K4 looses his oar? Die onderste girl se boude is uit lyn uit! Pateties!
Classic bwahahahaaa!
Hoe verlang ek nou skielik na daai happy pink font van die ou dae en ‘hello allermooistes’ ..
Totally random I know .. die spontane lag wat uit bg voortgevloei het, het net skielik so paar ou happy memories getrigger. Ek onthou graag ..
Keep it real BB. xx
(((BB)))
Die vraag is dalk of hulle in volgorde moet verdrink!! ROFL!!!
Elf,ek mis ook daardie pink font en SomZZZZZZZZZZZZZZZZ
Anty BB, hierdie bene lyk vir my soos n spinnekop
Hulle sal gelyk moet verdrink, anders word hulle punte afgemerk.
Hie-hie!
@ Emil, ek weet nie. Ek dink as hulle nou so een een van vooraf verdrink sal dit lyk soos ‘n mexican wave wat onder die water verdwyn. Ekstra brownie points vir choreography.
LMGA @ “Brownie points” – LOL!!! Ai DMI!!!
…en die ekstra brownie points sal dalk opmaak vir die aftrekking van die onderste 2 se boude wat uit lyn is.
Ag nee nonsens man, as hulle almal saam moes versuip sou die sport se naam mos synchronized drowning gewees het!
Lol @ Jaco!!
Jaco, miskien sal SA ‘n goud daarin kan wen!
DMI Iewers het ek gelees hierdie word beskou as een van die sexieste oomblikke van Beijing 2008!
OMW!!! – solank as wat DMI aanhou comment op hierdie foto – so lank sal ek nie ‘n nuwe inskrywing maak nie
Ek sal nou ophou…. Ooops, miskien moes en nie submit gedruk het nie…damn!
Name
E-mail (will not be published)
Website
Notify me of follow-up comments via email.
As ‘n ou goed is is jy goed, ne!!
…en as jy blond is, is jy blond, nê T…
Hulle sê mens verdrink nie omdat jy in die water val nie, mens verdrink omdat jy nie uitklim nie.
I suppose the same could be asked for if the lead rower in the K4 looses his oar? Die onderste girl se boude is uit lyn uit! Pateties!
Classic bwahahahaaa!
Hoe verlang ek nou skielik na daai happy pink font van die ou dae en ‘hello allermooistes’ ..
Totally random I know .. die spontane lag wat uit bg voortgevloei het, het net skielik so paar ou happy memories getrigger. Ek onthou graag ..
Keep it real BB. xx
Die vraag is dalk of hulle in volgorde moet verdrink!! ROFL!!!
Elf,ek mis ook daardie pink font en SomZZZZZZZZZZZZZZZZ
Anty BB, hierdie bene lyk vir my soos n spinnekop
Hulle sal gelyk moet verdrink, anders word hulle punte afgemerk.
Hie-hie!
@ Emil, ek weet nie. Ek dink as hulle nou so een een van vooraf verdrink sal dit lyk soos ‘n mexican wave wat onder die water verdwyn. Ekstra brownie points vir choreography.
LMGA @ “Brownie points” – LOL!!! Ai DMI!!!
…en die ekstra brownie points sal dalk opmaak vir die aftrekking van die onderste 2 se boude wat uit lyn is.
Ag nee nonsens man, as hulle almal saam moes versuip sou die sport se naam mos synchronized drowning gewees het!
Lol @ Jaco!!
Iewers het ek gelees hierdie word beskou as een van die sexieste oomblikke van Beijing 2008!
OMW!!!
– solank as wat DMI aanhou comment op hierdie foto – so lank sal ek nie ‘n nuwe inskrywing maak nie
Ek sal nou ophou….
Ooops, miskien moes en nie submit gedruk het nie…damn!