Ok, Allermooistes – julle kan die instruksies hieronder volg…. eeehhhhmmm eintlik nooi ek julle uit… nee, ek vra julle…. ok, ok – ek SMEEK!!!
Gaan kuier hier by 94.2 (Radio Jakaranda) en kyk na die prentjie hieronder… daar sal ‘n nuwe venstertjie oopmaak, waar jy op “ALL BANDS” kan click – dan soooooeeeeek jy tot jy BB kry – en click heel regs op die pyltjie langs my naam…. behalwe dat jy daar enige song kan click en luister (net onder die liedjie se naam is daar ‘n ry sterretjies… jy kan daar ‘vote’.), kan jy ook daar comment… (maar nou nie “Hallllooo BB…..” of “i ♥ u” nie!!!
@ Helge!!
) ek sal baie waardeer!

Hmmmm. ‘n Paar nice songs wat jy daar opgesit het, maar ons sukkel om te stem.
Ek dink ek sal ‘n woordjie wissel met jou webmaster om te kyk of hy nie ‘n link van jou website af soontoe kan bou nie.
Eich, mooi songs, maar nou wil hulle my verplig om in te log om daar te vote,
Ekke het ge-login, ekke het hom galyster die songs, ekke het hom gavote die stjerrekies, maar die masjien hy wil hom nie mark nie . . .
Baie dankie (((BB))) Jou “fans” skreeu almal “Bravo”
Ek sukkel ook om te stem, al het ek ingelog. Maar ek sal aanhou probeer
Zee gaan nou inlog by Jacaranda!
Zee het gaan register!
Zee sien net so sirkeltjie hardloop en niks wil gebeur as sy vote nie. Anty BB, jy sal hulle bietjie moet gaan aanspreek!!
(Ek dink Lisa se keys is pragtig!!!!)
Julle is die allerdierbaarste liefste mense op aarde!! assit vir julle was, was hierdie seker amper netso goed soos ‘heaven’… nou moet ons net nog die ander 6,3 miljard na sweetness convert
*MWAH* en DANKIE Allermooistes!!!
Lekker! Ok gaan register en inlog en hele katoet….eishhh die voting sy werk nie!
Lisa, ongelooflike mooi vertaling!! I hou van die Jazzie sound van I have nothing to wear….
Ek kan nie rerig ‘n gunsteling kies nie! Almal is baie mooi. Ek luister nog steeds!
Kan ookie gevote kry nie – sal later weer probeer.
Ekke kan nie eers aanteken na die site toe nie. Ons word geblok van die werk af !
Die eerste keer dat ek jou luister! Ek vind Heer sal U haar arms vou pragtig. Ook ‘n skitterende verwerking van Koos se song. Maar my totale gunsteling is Mr Busy. Ek dink dit pas uitstekend by jou stem – durf ek sê dit roep die spookagtige klanke van Leonard Cohen op. Die kort kitaarsaldo in die middel tref die binneste.
Ek kan nie so lekker aan First I am a woman relate nie
Maar dis ook ‘n
song!
Ek kan nog steeds nie vote nie! Het jy enige terugvoer van jou support-ouens gekry?
Hulle haat my! Ek kannie votie!
Ek kannie waggie – ek sal vote die oomblik as ek toegelaat word en dan vote ek sommer namens almal wat ek ken, (en die wat ek nie ken nie).
R
BB, waar sou ek ‘n kopie van “Mr Busy” kan kry. Die song toor met my! Sou dit graag op my iPod wou kry!
Hmmm cool BB!
Gaan loer daar by my vir jou toekenning!
HUH??? 007??? Waaaaaaa’s “daar by my”??? LOL!
Beeps – daar’s ‘n link na 007 op my blog by die feeds…
Thanx Delsch!! x
Ek het vir jou gaan support, natuurlik! Ek hou van die 2de een op die lys die meeste. Geluk!
Thanks Rosie!!!! x
My plesier jy weet mos ek dra die T-shirt wat se: “I’m with her”