Ek laaik hom ok! Myne en joune, want sonder joune, sou ek jou ok nie geken het nie! Ek praat hierdie kant mooi, want vanaf 8 Oktober mag ek vir 8 weke nie sit nie en ek wonder hoe ek hierdie outjie dan gaan werk!
You’ll find a way, T… trust me, you’ll find a way! Vra vir pappa, man!! Ek’s seker hy sal plan maak – is mossie verniet ‘n boerkind nie, magtig!! ::mrgreen:
Cute!
Dan love ek ook jou piesie!!
Oulik – Lekka naweek
He he dit is baie waar!!!
Sweet!
En al jou maaikies lief jou oor jy jou piesie so mooi gebryk!!
R
Ek laaik hom ok! Myne en joune, want sonder joune, sou ek jou ok nie geken het nie! Ek praat hierdie kant mooi, want vanaf 8 Oktober mag ek vir 8 weke nie sit nie en ek wonder hoe ek hierdie outjie dan gaan werk!
You’ll find a way, T… trust me, you’ll find a way! Vra vir pappa, man!! Ek’s seker hy sal plan maak – is mossie verniet ‘n boerkind nie, magtig!! ::mrgreen:
Dis juis by hom wat ek moet verbykom…… Dis net….. dis mos my pelle dié! Hulle drink nie eers koffie nie!