Vir my favorite Suidwester Jo-Ann:
Vir my kop-ini-wolke Wipneus:
Vir die Queen of talk Delsch:
Vir ‘kiss-it-better’ Zee:
As joune nog nie hier feature nie – Don’t give up hope yet!!! Die elves in my kop werk nog oortyd…
Dit was aand en dit was more – die sewende dag en ek wag nog steeds xx
Dis wragtig goed gedoen BB! Ek loooovvvvveeee Dellie s’n!!!! Dit lyk so wicked!!!
Dankie BB dis so cute! Ek voel nou so special, jy weet ook altyd net hoe om mens op ‘n trip maan toe te sit!
H kan nie meer wag nie. Is hy so as kersgeskenke ook uitgedeel word? LOL
Ek lief daai tong! ‘n Skaapkop het mos ‘n tong ook…
Thanx Beeps, dis baie special!
/me tel : 1 aand + 1 more = 7 dae?? – My Love – jy tel nou dae soos ‘n true evolutionist!!
Wippie – jy verstaan nie – ek kan NIKS in die huis wegsteek nie!! (toedraai help ook nie – hy’t ‘n hele rol ducttape op stand-by
Hiert, dit is mos nou net so Nam-ish soos ekke is…. thanks BB, dit is ‘n helse verrassing onder die boom. Ek het hom afgelaai en gebêre – wonder of ek hom op stembus toe kan dra sonder om op die voorblad te beland….
Dit was daai tong of ‘n cupcake Delsch – LOL!!
Whahaha @ cupcake! Nee wat, die tong lyk beter, dankie!
Man maar die bloggers is ‘n oulike klomp! Jou hempies is te cute!
((((((((((((((BB))))))))))))))))
You are one special lady!
Name
E-mail (will not be published)
Website
Notify me of follow-up comments via email.
Notify me of new posts via email.
Dit was aand en dit was more – die sewende dag en ek wag nog steeds xx
Dis wragtig goed gedoen BB! Ek loooovvvvveeee Dellie s’n!!!!
Dit lyk so wicked!!!
Dankie BB dis so cute! Ek voel nou so special, jy weet ook altyd net hoe om mens op ‘n trip maan toe te sit!
H kan nie meer wag nie. Is hy so as kersgeskenke ook uitgedeel word? LOL
Ek lief daai tong!
‘n Skaapkop het mos ‘n tong ook…
Thanx Beeps, dis baie special!
/me tel : 1 aand + 1 more = 7 dae?? – My Love – jy tel nou dae soos ‘n true evolutionist!!
Wippie – jy verstaan nie – ek kan NIKS in die huis wegsteek nie!! (toedraai help ook nie – hy’t ‘n hele rol ducttape op stand-by
Hiert, dit is mos nou net so Nam-ish soos ekke is…. thanks BB, dit is ‘n helse verrassing onder die boom. Ek het hom afgelaai en gebêre – wonder of ek hom op stembus toe kan dra sonder om op die voorblad te beland….
Dit was daai tong of ‘n cupcake Delsch – LOL!!
Whahaha @ cupcake!
Nee wat, die tong lyk beter, dankie!