Vir drukkies-in-blikkies Pikkelik:
Vir ons wyse gunsteling fynproewer Emil:
Vir koersvaste Roer:
Vir minsame “vattie-k@kki” Skoor:
Dis so oulik Beeps! Ek hou van “le Toer de Roer”!
Verskriklik baie dankie Biebs. Dis asemrowend. Jy het ‘n gawe om diep in ‘n mens se siel in te kyk…. ♥♥♥
Great gedoen
hahaha! Dit het my ten minste laat skaterlag vanoggend. En glo my, duistere Donirdae lag ek nie juis nie…
Great! Dis goed as mens nog kreatiwiteit in jou het, so ‘n paar dae voor die jaar sy g*t sien. Duime-op vir jou BeeBee!
Spot-on ou Beebsie! Almal is spot-on. Dankie, dankie, dankie. Jy’t my dag gemaak. Ek like my T-shirt kwaai.
Ek bedank miv 19/12/2008 uit die blog uit – laat dit goed gaan xxh ( kyk nou hoe vinnig kry ek ook n hempie )
Ag maar jy is baie oulik! Baie, baie dankie. Prost! ‘n Geseënde feestyd vir julle!
Be patient, my Love: thou hath suffered worse than this
Hie-hie…. Skoor, kan ek jou t-shirt deel? Laat my dink aan my plakdingetjie by my rekenaar – I don’t suffer from insanity, I enjoy every minute of it”
10 uit 10 vir jou T-hempies….
Name
E-mail (will not be published)
Website
Notify me of follow-up comments via email.
Notify me of new posts via email.
Dis so oulik Beeps! Ek hou van “le Toer de Roer”!
Verskriklik baie dankie Biebs. Dis asemrowend. Jy het ‘n gawe om diep in ‘n mens se siel in te kyk…. ♥♥♥
Great gedoen
hahaha! Dit het my ten minste laat skaterlag vanoggend. En glo my, duistere Donirdae lag ek nie juis nie…
Great! Dis goed as mens nog kreatiwiteit in jou het, so ‘n paar dae voor die jaar sy g*t sien. Duime-op vir jou BeeBee!
Spot-on ou Beebsie! Almal is spot-on. Dankie, dankie, dankie. Jy’t my dag gemaak. Ek like my T-shirt kwaai.
Ek bedank miv 19/12/2008 uit die blog uit – laat dit goed gaan xxh ( kyk nou hoe vinnig kry ek ook n hempie )
Ag maar jy is baie oulik! Baie, baie dankie. Prost!
‘n Geseënde feestyd vir julle!