BEEEEEPS!!!! En daar DOEN jy dit toe!? Ding spring ligvoets op die stoepmuurtjie … en daar staan hy nou en dit weergalm: FFFFFOOOOOKKKKKIIITTTT!! Geluk, Beeps. Ding is sommer sterk trots op jou, man! Welgedaan!
Og! Julle humble my – dankie vir die wonderlike ondersteuning sovêr!!
Elma – wat ‘n awesome surprise dat jy nog hier lees!! (Elma is ‘n ooooooooouuuuuuu #sssb chatter – van jarre geleë
Toe ek die derde maal deur die woorde lees om SEKER te maak ek kyk reg begin die realiteit insink no ways BB dis fan-flippen-tasties!!! Ek is speechless ek wil my dagboek gryp en die datum aanteken ek wil sommer die selfoon gryp en jou sms maar onthou dan ek is steeds woordeloos en in die proses oe toemaak ook om Hom te oorrompel met dankies vir die geboorte van hierdie droom, om dankie te se vir jou, die blinkste dog nederigste ster in Sy hemel, en wil ek Hom sommer nou reeds vra om hierdie journey vir jou onvergeetlik te maak ag ek is sommer net oorstelp van vreugde vir jou dit is flippen awesome! Ek is ERG trots op jou. As dit nie die manifestasie van ‘keeping it real’ is nie .. go figure. xx
Jy skryf my speechless, Elf!! en breathless… en wag, laa’k net bietjie gaan hyperventilate (hehehe die Vriending – wag laa’k haar net gou ook eers weer hug, want heng, dit kannie maklik wees nie ( ( ( K ) ) ) staan aanhoudend reg met vlugsout!!) – en Helge moet diep ini nag moed inpraat – maar ja, wie weet nê, Elfietjie, wie weet… en dankie. Ek weet jy verstaan die duisend reëls agter daardie een woordjie x
My hart is so bly vir jou , en ja asseblief, boek twee kaartjies vir my vir die 25ste. Ek en Johan sal dit vir absoluut niks in die wereld mis nie. My hart is vol dankies – en ek sal tyd maak om elkeen vir Hom te stuur!
Baie geluk, I knew you could!! Beter nog, I knew you would. My hart is vol vir jou!!!
Dankie julle Allermooistes!! Vir al die ondersteuning en omgee! Ek appreciate so ongelooflik baie!!
en Thanks ( ( ( Vriending ) ) ) !! (ons sal maar die Lindt inruil vir Woollies se boontjies en die OBS met Worcestersous! Nice combo daai!!! )
Ek was so blerrie nuuskierig ek moes net eers weer Postnet se stoeltjie kom deursit!!! Whahaha!!! BB – Baie, baie geluk!!! Jy move girl!!! Heeehaa!!! dis great!
So die groot dag is uiteindelik op die horison? Baie geluk!
So trots op jou en so baie, baie excited vir jou. Love you xxxh
O nê? Baie geluk is dan seker aan die orde van die dag!
Whoop whoop!!!! Geluk BB ek sien so uit!!!!
En ek is ook sommer baie trots op jou!!!
BEEEEEPS!!!! En daar DOEN jy dit toe!? Ding spring ligvoets op die stoepmuurtjie … en daar staan hy nou en dit weergalm: FFFFFOOOOOKKKKKIIITTTT!! Geluk, Beeps. Ding is sommer sterk trots op jou, man! Welgedaan!
Dagse BB
Baie geluk girl,dis fantastiese nuus. Great stuff, alles van die beste met die een.
Groete
Great, BB! Baie geluk en ek hoop dit gaan sommer baie goed.
Baie geluk!!!! Ons wag darem nou al lank vir hierdie dag. Mag daar nog baie volg!!!
Og! Julle humble my
– dankie vir die wonderlike ondersteuning sovêr!!
Elma – wat ‘n awesome surprise dat jy nog hier lees!! (Elma is ‘n ooooooooouuuuuuu #sssb chatter – van jarre geleë
25 Februarie ‘n waterskeiding. Hoe sê hulle: “Publish or perish”
Alle voorspoed. Ek hoop van harte Mr Busy sluip ook daarop!
Baie geluk. Mag dit die begin van groot dinge wees.
Wowieeeee! geluk, geluk!!! Jy het dit gedoen…
TE cool, uber cool Beeps!!!!
Toe ek die derde maal deur die woorde lees om SEKER te maak ek kyk reg begin die realiteit insink no ways BB dis fan-flippen-tasties!!! Ek is speechless ek wil my dagboek gryp en die datum aanteken ek wil sommer die selfoon gryp en jou sms maar onthou dan ek is steeds woordeloos en in die proses oe toemaak ook om Hom te oorrompel met dankies vir die geboorte van hierdie droom, om dankie te se vir jou, die blinkste dog nederigste ster in Sy hemel, en wil ek Hom sommer nou reeds vra om hierdie journey vir jou onvergeetlik te maak ag ek is sommer net oorstelp van vreugde vir jou dit is flippen awesome! Ek is ERG trots op jou. As dit nie die manifestasie van ‘keeping it real’ is nie .. go figure. xx
Jy skryf my speechless, Elf!! en breathless… en wag, laa’k net bietjie gaan hyperventilate (hehehe die Vriending – wag laa’k haar net gou ook eers weer hug, want heng, dit kannie maklik wees nie ( ( ( K ) ) ) staan aanhoudend reg met vlugsout!!) – en Helge moet diep ini nag moed inpraat – maar ja, wie weet nê, Elfietjie, wie weet… en dankie. Ek weet jy verstaan die duisend reëls agter daardie een woordjie x
Biebels….
My hart is so bly vir jou , en ja asseblief, boek twee kaartjies vir my vir die 25ste. Ek en Johan sal dit vir absoluut niks in die wereld mis nie. My hart is vol dankies – en ek sal tyd maak om elkeen vir Hom te stuur!
Baie geluk, I knew you could!! Beter nog, I knew you would. My hart is vol vir jou!!!
/me staan nader mettie vlugsoute . . .
*nota aan self* vul die OBS, Lindt en Menthols aan . . .
Dankie julle Allermooistes!! Vir al die ondersteuning en omgee! Ek appreciate so ongelooflik baie!!
)
en Thanks ( ( ( Vriending ) ) ) !! (ons sal maar die Lindt inruil vir Woollies se boontjies en die OBS met Worcestersous! Nice combo daai!!!
Baie geluk!!!