Jip – hiermee het ek dan sopas bewys dat ek vinniger as
Beeld, Huisgenoot EN die Son is op ‘n storie!!
I should’ve been a journalist!!
(click op die prentjie hierbo ↑)
WELKOM BY WORDPRESS, KOOS!!!
Toe, toe, toe julle Allermooiste b(l)oggertjies -
gaan wens die man welkom of sterkte toe
…of watookal dit is wat jy hom wil toewens in sy eie virtual wordpress fishbowl
Advertisement

Vat so katvis
Sherlock wie nou weer ???
Dankie, BB. Wat sou ons ook sonder jou gedoen het??
En dan is sy nog ‘n bo-baas snuffelaar ook…
Cupcake!!! Jy gaan die mense verkeerde idees gee met daai woordjie!! (ek snuif nie eers Ashton & Parsons nie!!!!) (maar ja, as jy iets UITgesnuffel wil hê kontak my gerus : ek jump éérs to conclusions – en dan figure ek dit van daardie hoek af uit
Nou kyk nou so n joernalis!
Ok welgedaan van hierdie allermooiste blogger.
Beeps! Het ek jou regte e-mail adres? Kobus sê hy het al die eerste paragraaf vir jou gestuur, maar hy wag en wag… ?