Og!! Teen 3km/l sal ek darem seker teen 2020 die rondte van Vader Cloete voltooi het – sallit nie AWESOME weesie??
Maar Korea??
/me sallie Narcie en die H3 moet vra of hulle hom gaan wings gee
H3&N not so precision precision engineering. Miracles performed daily, maar wings is bietjie baie gevra. Sal jy settle vir pontoons en \’n prop sodat die BB mobile oor die water kan seil?
Kontak asb BB se kantoor vir besprekings – sodra die deposito betaal is sal ek en Naartjie sorg dat die ” BB on tour ” Van wel reg is om ook jou dorpie te besoek – verkieslik nie grondpaaie nie lol !!
/me loooooooooooove grondpaaie ook!! – dalk inspireer dit ‘n videotjie ook??
Ek sien myself al mee my elektriese kitaar sonner draad op ‘n grondpad afploeter – of wat van die vleuelklavier onner die kremetart??!! (sal daai een daar by Boends moet gaan ’skiet’!! – In Angola!! Jaaaaa!!! (gaanie Van dit maak tot in Angola, hmm julle 2?? En die close-ups met die Van wat deur die vlaktes jaag – wind ini hare – ek sal moet mime – julle het nog nooit in julle lewe ‘n enjin so hoor brul soos hierdie een nie!! (my buurman kry volstruisvleis van lekkerte as H3 die ding ‘rev’
Bookings, bookings, bookings – ons kan niks doen sonder bookings nie – kontak my , ek sal nog n kickback inwerk vir die organiseerder – weet van ” deals ‘ doen !! Life is short, lets make some $$$
@ Emil, dit was my eerste gedagte ook – Gewonder hoeveel toer werklik in daardie passie-wa gaan gebeur.
Ek dink ook die vleuel-klavier onder ‘n kremetart sal ‘n baie cool video maak – het die toerbus ‘n trailer vir die klavier?
En dan oppad Korea toe kan jy die “I am sailing” video maak
n R 20 000 borgskap sal verseker dat hy reg is vir n test drive hier teen 11 Aug – anders seker eers dalk 2010 of dalk 2011 – dan is dit alreeds n 20 jaar projek x
Narcie Harkie, jy moet uitkyk lat daai tool nie glip en jou arm afneem nie!
Wow BeeBee, lyk my ek moet ook my ryding se projek neersit, dan kyk ons wie ry eerste! Enigste verskil – ek moet die klank aankoop…by joune IS JY die klank,
En hopelik toer daai bus Kaap toe ook??!!
En KZN toe ook?
Wat van Korea of kan hy nie vlieg nie?
EN UPINGTON TOE~!!!!!!!!!!!!!!!
Welkom?
Og!! Teen 3km/l sal ek darem seker teen 2020 die rondte van Vader Cloete voltooi het – sallit nie AWESOME weesie??
Maar Korea??
/me sallie Narcie en die H3 moet vra of hulle hom gaan wings gee
H3&N not so precision precision engineering. Miracles performed daily, maar wings is bietjie baie gevra. Sal jy settle vir pontoons en \’n prop sodat die BB mobile oor die water kan seil?
Whooooooohooooooo!!
/me loooooooooves sailing!!!
Kontak asb BB se kantoor vir besprekings – sodra die deposito betaal is sal ek en Naartjie sorg dat die ” BB on tour ” Van wel reg is om ook jou dorpie te besoek – verkieslik nie grondpaaie nie lol !!
/me loooooooooooove grondpaaie ook!!
– dalk inspireer dit ‘n videotjie ook??
(sal daai een daar by Boends moet gaan ’skiet’!! – In Angola!! Jaaaaa!!! (gaanie Van dit maak tot in Angola, hmm julle 2?? En die close-ups met die Van wat deur die vlaktes jaag – wind ini hare – ek sal moet mime – julle het nog nooit in julle lewe ‘n enjin so hoor brul soos hierdie een nie!! (my buurman kry volstruisvleis van lekkerte as H3 die ding ‘rev’
Ek sien myself al mee my elektriese kitaar sonner draad op ‘n grondpad afploeter – of wat van die vleuelklavier onner die kremetart??!!
Bookings, bookings, bookings – ons kan niks doen sonder bookings nie – kontak my , ek sal nog n kickback inwerk vir die organiseerder – weet van ” deals ‘ doen !! Life is short, lets make some $$$
Passie-wa.
Ek ken ‘n baaaaaaaie lelike woordjie vir daai een Emil…
maar Helge wip hom as ek sy Van so noem
Jip, You go girl!!
Ek dink ook die vleuel-klavier onder ‘n kremetart sal ‘n baie cool video maak – het die toerbus ‘n trailer vir die klavier?
En dan oppad Korea toe kan jy die “I am sailing” video maak
♪Hie’ komme ding hehe
‘n ding wat sing hehe . . . ♪
Bwhaaaaaaaaaaaaaahahahahahaaa!!!!!!!!!!
Alliepadseetoe!
Whoooo-hoooo!!! Sal hulle dat ons hom in Augustus testdrive, Vriending??
n R 20 000 borgskap sal verseker dat hy reg is vir n test drive hier teen 11 Aug – anders seker eers dalk 2010 of dalk 2011 – dan is dit alreeds n 20 jaar projek x
Aanhouer wen, my Love!!!
Can’t accuse you of a lack of persistence now, can I??
Terloops: teen 2011 beplan ek om nie meer conventional te travel nie
Cool bussie! Sal uitkyk vir BB’s blou bus in KZN!
Heita 2ling!! Jy gaan lank en innig moet staar want daai sexy lyf kry ‘n nuwe kleur – en dissie blou nie
LOL Emil en De Moerin… ek het ook gedink hippie BB gaan ‘n leeeekkkkkeeerrrrr tyd hê!
Gedra vi’ jou Girly!!!!
Jammer Beeps!
Maar ek kan nou sien hoekom H sulke mooi arms het… dis van al die werk!
Narcie Harkie, jy moet uitkyk lat daai tool nie glip en jou arm afneem nie!
Wow BeeBee, lyk my ek moet ook my ryding se projek neersit, dan kyk ons wie ry eerste! Enigste verskil – ek moet die klank aankoop…by joune IS JY die klank,
Hi BB. Jou foto pryk vandag daar by Dellie. Ons soek clues!!!!
Ek is bly ek het jou blog gekry – ek sal meer male kom inloer – sterkte met jul projek 1