

What am I not getting’ here??
Is die uitspraak op die link hieronder (ek het dit ook gister in die Beeld gelees)
slegs op toepassing van die SAUK se gebruik van die stad se naam??
http://www.afriforum.co.za/?p=2892
Die groot ironie van die saak:
Foto 1 is die boonste helfte van bladsy 3 van die Record West News, 3 July 2009.
En Foto 2???
JIP!!!
Reggeraai!!
…die ONDERSTE helfte van PRESIES dieselfde bladsy 3 van die Record West News, 3 July 2009!!
I’m sure they will have a “Yes, but….” justification for this, right??
RIGHT???
Ek dink die stadsraad self staad bekend as tswane en hulle het seker self die kopie gelewer vir die advertensie waarvoor hulle betaal? En die boonste deel is ‘n nuusberig?
Lees mooi : die advertensie (wat ek reken is ‘n nice enough initiative van die stadsraad om dankie te sê), sê: “The City of Tshwane” – die metropool is Tshwane – dit sluit in : Mabopane, Atteridgeville, Ga-Rankuwa, Winterveld, Hammanskraal, Temba, .. en ja, Pretoria – ook : “The Greater Pretoria Metropolitan Council” noem hulle dit ook.
Die woordjies “municipality” of “metropolitan council” sou afterall hierdie hele inskrywing redundant gemaak het…
Punt is, wat die een se g@t krap, pla die volgende ou nie in die minste nie – en ja, ‘n advertensie (dié advertensie) is seker genoeg voor betaal, dat die Editor of Redakteur of wie ookal van die Rekord News minder gehinder is oor die wettige gebruik van ‘but a name’, nê
My opinie is dat ‘hulle’ (ok, ek wetie wie ‘hulle’ is nie
) maar net Pretoria se naam gehou het omdat daar te veel druk was. Maar back at the ranch vee ‘hulle hulle’ se gat daaraan af en insist om ‘hulle’ sin te kry en dit Tswane te noem. Beteken dit al die ander plekke soos Gauteng, Bela Bela, Polokwane en alle ander kan ook maar op die ou name genoem word en as die munisipaliteit van daardie plekke nie van die nuwe name hou nie en n advertensie wil plaas, mag hulle maar ook dan die ou name gebruik? What’s good for the goose is good for the gander?
Dit werk nie so nie, mens noem dit eintlik ‘RESPEK’ vir die wette. En obvious het almal in ons sonnige SA nie daardie belangrike deel van menswees geleer nie…RESPEK!!!
Die feit is hulle is kroonwild en kan maak net wat hulle wil – untouchable !!
Scary but o so SA!!!
sollie, sollie BB….pretoria ja pretoria moet dit wees
een aand op ‘n trein na tswane klink net nie reg nie
She’s with me ↑ – of issit nou → ???
Die nuwe lol emoticon is freaking scary…. erger as my avatar.
Nou’s ek stuck met daai wysie – thank you very much!!
Julle moet TSHwane korrek spel ASB!!!
O HEL!!! Ek sien wat jy bedoel – tegnologie isse LELIKE ding soms, DMi!
hierdie een:
: freak my nogal vreeslik uit!!
Tshwane is noggie in my woordeboek nie…
My Love se favorite:
– hy het dit vervolmaak!!
BB wat weet ek nou van tswane/thswahene?tjshwane spel??? ek het daar studeer toe was dit nog pretoria. waar kry julle die lekker gesiggies??? hoe maak ‘n mens dit???
Issit nie weer tyd virri nuwe post nie?
Vir my is Pretoria Pretoria. As ek hier vir mense hier moet sê ek kom van Tshwane af, gaan hulle almal HUH!???? Tshwane is vir my ‘n area, nie ‘n stad nie. Jammer as ek die pot missit hier, maar ek sal tot in “lengte van dae” praat van Pretoria. As ek ook vir iemand moet sê hy moet OT-lughawe toe vlieg om by Jozi uit te kom, gaan hy dink ek het geen idee waarvan ek praat nie.
Net soos HF altyd HF sal bly en nie Pretoria Akademies of Steve Biko nie. Ons kom al jare daarmee saam, dis mag van die gewoonte.
En JanSmuts en R21 en Jhb Algemeen.
Is maar so . . .
Vannie os oppie trekker…
Kan ek jou maar bless met ‘n tag…?
http://bashinginnieboendoes.wordpress.com/2009/07/16/griffel-geheime/