Donald Trump, Richard Branson, Bill Gates & Gordon Ramsey ‘eternalized’ in a song
~ SOMEONE WHO’S WORTHY OF MY TEARS, BUT WHO’LL REFUSE TO MAKE ME CRY ~
♥ That, mein Herz, makes you the One, the Only, Real Man in my life ♥
Dierbare Whoopsiemaaikietjie – duisend dankies!! x
Advertisement
Ek issi ‘n real man nie, maar ek is ‘n real fan!
Ek wou net kom vertel ek gaan Roxette kyk. Netnou. Op my voete staan. En ek tjaarts al heeldag my Blekberrie dat ek kan kiekies neem want kemmeras is no-no.
En hoorhiesa, daar net T’s. Geen bekers of serpe of amanakkies nie. Neeehu! Dis net T’s. R150 stuks. En Lays chips ne, dit kos R10 virie klein pakkie!
Nou ry ons vroeg. Sommer net tussen 3 en 4 en dan gaan ons lekker eet en wyn. En dan gaan ons show. Die laaste een ooit vir my twee oge en ore. So reken die wat weet. Want sy is maar moeggerig. Nikse gerondspring en perform soos jare terug onder Afrika lug nie. Neeehu! Net staan sing. Maar die gehoor het mal gegaan. Nou gaan ek ook maar mal gaan.
Ek gaan jou vertel.
Cheers
Ek weet jy vrek oor Roxette! Real fan, alright!
Jaaaaaa!! Vertel my ALLES!! Ek kan nie wag vir Roxette nie!!! Ek gee nie om of sy inne rolstoel sit nie!! Sy het my ure en ure en jarre se pret en great memories gegee – so ja, ek sal oppie stoel staan en rondspring en perform vir haar part – dalk kan ek oppie H3 se skouers sit laa’k mooi kan sien
(Ek weetie offie H3 vir my sal wyn koop voorie konsert nie
– my stem sak vanne tenoor na ‘n bas as ekke wyn
)
Gaan MAL! Geniet!!
Baie nice, ek soek beslis ook so ‘n man, nee wag, ek het ‘n man
Hahaha!! So joune isse miljoenêr met hare? Of net ‘n miljoenêr? Of hy’t darem nog hare?
WoW! Baie cool en mooi! Ai, real men is so skaars
Thanks ☼’s!
Hierdie is my favourite BB song!!
nice….
Beebs, jy floor my met die ene. So sexy, smokey stem…wow!
Ek’s met Krista – hierdie is my fave BB song. Sjoe!
Oits! Dankie Rooies! x
**staande applous**
Hel Beebs! Dis WOW – daardie smoky, jazzy, swingy feel aan die song!
Ek waardeer! jip, ek love die vibe!
Jip. Kuitspier gerek. Spring mos soos ‘n tiener.
Moenie te veel drink nie. Jy gaan alles mis.
Ja. Wat ‘n voorreg. Wat ‘n konsert. Julle moet dit verspot baie geniet.
xxx
Dis was A-friggin-MAZING!!! Ek kan my enigste mooiste meisiekind steeds nie genoeg dankie sê vir die awesome, spesiale verjaarsdag-persent nie!!
)
Die H3 het hom agter my geplant en my regop gehou – en die mense weerskante van my se bo-arms is pimpel-en-pers van sy elmboë
(moet sê my kuite het daai beslis ook gevoel vir 3 dae!!
Wow BB! Daar gaat jy!
Komende van jou Rosie – waardeer ek dit vreeslik!