A tiny little bit of male-bashing-cynicism of sorts
I wrote & composed it before I was able to teach the man a lesson in time management
The busy man is never wise and the wise man is never busy ~ Lin Yutang
Met groot waardering: Whoopsiemaaikietjie x
Advertisement
Brilliant!
Thank you Cin!
Jinne BB, jy begin my nou elke keer uitbowl. WOW, jy is definitief geseënd!
Net een ding – wee jy, in een van daai kitaarsolo’s kon ek so wraggies waar amper-amper ‘n sax “hoor”…..
DMi – die eerste ding wat ek sal soek as ek ‘n band moes hê is ‘n decent sax-player
en natuurlik ‘n bass-speler – dis die 2 must-have’s vir my! Ek love bass!!
Oeeeee, ek vrek oor die ene ook!!!
Fanx Vriendingetjie!
Plesier Beeps,
Baie mooi, soos altyd! xx
Dankie Whoops! Dit maak saak dat jy so dink, ja