*sug* ja, sou manman kon vra: iemand stop die aarde, want wat is die boer se waarde?
Maar wat, die antwoord is mos eenvoudig – as jy nie die plaaspad wil loop, in bloed gedoop; as jy nie in vrees sagteteiken wil wees; maak spasie vir die nasie: vat jou goed en trek met ‘n spoed!
Nee, nee, is nie Ding se siening nie – dis die siening van die wie nie weet nie en nooit sal nie. Want sien, boerwees is nie ‘n beroep wat jy verander soos ‘n haarstyl, modegier, klere of bedmaats nie. Boerwees is in jou bloed, jou are, jou wese en jou asem. Boerwees is menswees en het inderdaad niks met ouderdom te doen nie.
Dank die Here se Genade dat my ma nie so gehaal is nie.
Heits Ding! Jip – ek’t daai van die bloed en die wese al by die regte boere opgetel. Daai is nie van sommer net trek Ferreira nie. Ek’t gehoor van jou se moeder…. ai, Ding… sorry, Ding.
Beebs, ek kom so min oppie blogs, maar ek is soooo bly om jou weer te sien!!
Gelukkig is mense soos jy wat met net die regte woorde kan uiting gee aan wat binne aangaan. Die meeste van ons loop met opgekropte goeters wat demoontjies word soos die tyd verbygaan. Julle praat namens ons, die woordlose klomp. Dankie.
Ek sal graag na hierdie een in liefdjievorm ook wil luister!!
BB, dis goed om jou weer te “sien”!!
Besig met daai… dankie vir die inloer Toortsie
Dit sny diep Beeps. Been diep! Ek wil ook hoor as jy hom sing, asb.
*sug* ja, sou manman kon vra: iemand stop die aarde, want wat is die boer se waarde?
Maar wat, die antwoord is mos eenvoudig – as jy nie die plaaspad wil loop, in bloed gedoop; as jy nie in vrees sagteteiken wil wees; maak spasie vir die nasie: vat jou goed en trek met ‘n spoed!
Nee, nee, is nie Ding se siening nie – dis die siening van die wie nie weet nie en nooit sal nie. Want sien, boerwees is nie ‘n beroep wat jy verander soos ‘n haarstyl, modegier, klere of bedmaats nie. Boerwees is in jou bloed, jou are, jou wese en jou asem. Boerwees is menswees en het inderdaad niks met ouderdom te doen nie.
Dank die Here se Genade dat my ma nie so gehaal is nie.
Heits Ding! Jip – ek’t daai van die bloed en die wese al by die regte boere opgetel. Daai is nie van sommer net trek Ferreira nie. Ek’t gehoor van jou se moeder…. ai, Ding… sorry, Ding.
Beebs, ek kom so min oppie blogs, maar ek is soooo bly om jou weer te sien!!
Gelukkig is mense soos jy wat met net die regte woorde kan uiting gee aan wat binne aangaan. Die meeste van ons loop met opgekropte goeters wat demoontjies word soos die tyd verbygaan. Julle praat namens ons, die woordlose klomp. Dankie.
Sjoe Beebs dit is regtig mooi. Dit is regtig waar. Dit is regtig seer.