21
May
08

Born: 1965


Die Top 3 Songs van 1965:

1 HELP! – The Beatles   
2 EIGHT DAYS A WEEK – The Beatles   
3 TICKET TO RIDE – The Beatles
 

Ek lees onder andere ook treffers soos “(I can’t get no) Satisfaction” van die Rolling Stones en “I got you babe” van Sonny en Cher raak… en een van my ander destydse gunstelinge: Petula Clark. Onthou jy dalk “Downtown”? En Sandy Shaw se “Puppet on a string”?

Ah… those were the days, my friend😉


7 Responses to “Born: 1965”


  1. 1 Jaco
    May 21, 2008 at 9:18 am

    Ek ken nou nie juis die beatles se musiek nie, maar ek is mal oor downtown en puppet on a string is so lekker foot tapping song. I got you babe is ‘n lekker immergroen classic. Ek hou glad nie van rollings stones nie, maar I cant get no satisfaction is heel luisterbaar.

    Amazing ding is hoeveel van die liedjies vandag nog in sirkulasie is as covers deur die nuwe generasie sangers

  2. May 21, 2008 at 10:34 am

    Mmmm I got you babe is ‘n gunsteling, en Downtown net so mooi. Ons twee amper ewe oud😉

  3. 3 Krista
    May 21, 2008 at 12:37 pm

    Jou “jaar” se musiek is van my gunstelinge, en dus dan nou ook my “jare” se musiek!

  4. 4 BB
    May 21, 2008 at 12:39 pm

    …en ekke dus dan seker ook Vriending??:mrgreen:

  5. May 21, 2008 at 2:56 pm

    Jy is so ‘n kort-kort koppie voor my! Maar ek is nog jonk, ek het dan twee babies…. Whahaha, ek lag te lekker vir julle. My grootste probleem is dat ek seker die kinders eendag by die skool gaan aflaai en met ‘n kierie uit die kar uit klim. Kan jy jou dit voorstel; Pietie: Is dit jou ouma? Ouboet: Bokker of, dit my Ma daai een wat se koppie so knik!!! 😆

  6. 6 krista
    May 21, 2008 at 5:10 pm

    Maar natuurlik! Jy is dan een van “onse mense” en binne-in die circle of trust!

  7. 7 Zee
    May 22, 2008 at 11:01 am

    Anty BB, sorry ek sal van nou af meer oplet innie klas! Het hierdie gister gesien maar… hallo… ek was seker deurmekaar.

    Pikkie, jy moenie spot oor die kierie nê!!! Klein Zee gaan hoeka sy ouma hê wat hom by die skool gaan aflaai!

    BB, ek laaik daai Eight Days a Week!!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


May 2008
M T W T F S S
    Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: