23
May
08

Geluk! Jy is ‘n wenner!


LottoJy het sopas die lotto gewen! R 1,000,000 is joune… ag ok, R 3,800,000 is joune; kom ons maak dit R 13,000,000 – hoeveel ookal?!

Enigste kinkel in die kabel:

Jy mag slegs EEN ding doen of dan nou daarmee koop. Nee, jy mag nie die kontant onttrek en rondshop nie!! Wanneer jy dié een ding gekoop het, kry jy geen kleingeld nie – die res van die geld word netso oorgeplaas aan ‘n organisasie van jou keuse (liefdadigheid, medies, watookal) – nee, dis nie ‘n belegging nie en jy mag ook nie ‘n organisasie stig nie!!😉

Kies ‘n wenbedrag en jou één keuse en vir wie jy die res sal gee.

Myne is heel simpel, maar ek wil eers sien wat kies julle…


15 Responses to “Geluk! Jy is ‘n wenner!”


  1. 1 Jaco
    May 23, 2008 at 8:57 am

    Noem my gulsig, maar ek sal ‘n eiendom gaan soek wat die naaste aan die wenbedrag is en dit koop. Ek gee nie om wie die kleingeld kry nie

  2. May 23, 2008 at 10:53 am

    Oi, laat ek bietjie gaan dink….

  3. May 23, 2008 at 12:56 pm

    Ek is met Jaco op die een… sou n goeie stuk eindom gaan soek!

  4. 4 meermin
    May 23, 2008 at 1:03 pm

    BB ek gaan koop my droom huisie by die see met alles wat ek so graag sal wil hè!

  5. May 23, 2008 at 1:30 pm

    Geen shopping, ok daar gaan my skoen shopping…mmm ek soek ‘n huisie by die see ♪….die kleingeld mediese navorsing…

  6. 6 Krista
    May 23, 2008 at 1:35 pm

    Ek sal ‘n grooooooooooooooot huis koop met genoeg kamers vir allie mense wat wil saambly, of ‘n stuk grond met ‘n paar huise op – die res kan gaan virrie woefies of die kinnertjies!😆

  7. 7 krista
    May 26, 2008 at 2:33 pm

    Ons wag nog vir jou antwoord . . .

  8. 8 BB
    May 26, 2008 at 3:02 pm

    Vriending… ek koop vir my ‘n UK lotto ticket met allie geld!!! (Oops – ek hoop die reël was net vir die eerste ‘win’😆

  9. 9 Krista
    May 27, 2008 at 7:25 am

    Slim gedink, daar. Hoop dis die winning ticket!😆

  10. May 27, 2008 at 4:17 pm

    Ek reis om die wêreld met my Liefie. First Class all the way!

  11. May 29, 2008 at 7:03 am

    Seker ‘n huis na my smaak en die res van die geld kan met liefde aan die DBV gaan.

  12. 12 Roer
    June 1, 2008 at 1:24 pm

    ‘n Woonstelblok by die see. Verkieslik Kampsbaai of Clifton.

  13. June 3, 2008 at 8:20 am

    ‘n Huis en die res van die geld vir Vigswesies of vir ‘n plek soos Cotlands of TLC in Johannesburg.

  14. June 4, 2008 at 8:06 pm

    Skynbaar het ek regtig die ding gewen: 750 000 pond, nogals. Kry elke dag die verduiwelse berig van yahoo.com af. Natuurlik ‘n klug – hoe jammer! Maar die eerste sekonde toe ek dit lees, toe dink ek aan Tibet, Curaçao, loopbaansentrum en praktyk, en groter huis. Dit wat oorbly moet maar oorse belê word!

  15. June 19, 2008 at 2:10 pm

    Somehow i missed the point. Probably lost in translation🙂 Anyway … nice blog to visit.

    cheers, Bacillar!!!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


May 2008
M T W T F S S
    Jun »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: