11
Jun
08

Let There Be Light!!


😯 I hope it’s not a train!!😯


12 Responses to “Let There Be Light!!”


  1. 1 Jaco
    June 11, 2008 at 12:29 pm

    Nee man wees positief. Dis ek met ‘n sterk flitslig showing you the way😆

  2. 2 krista
    June 11, 2008 at 12:40 pm

    Ek sien nie spore nie, so dis nie ‘n trein nie.

    Ek dink dis die lig aan die einde van jou/my/ons tonnel . . .

  3. 3 krista
    June 11, 2008 at 12:42 pm

    Owergesetsyne en desnieteenstaande . . . do not move towards the light, we still need you here!😀

  4. June 11, 2008 at 8:41 pm

    Dis verseker die lig aan die einde van die tonnel – ek wonder wanneer gaan ek die lig sien. Dit gaan woes en leeg by my.

  5. June 11, 2008 at 8:43 pm

    Lyk eerder vir my na ‘n ontploffing!!!! “poef” En alles is weer waar dit moet wees of nie moet wees nie! 😆

  6. 6 meermin
    June 12, 2008 at 7:42 am

    Dit is my liggie daai, einde van die elle lange donker tonnel is insig!

  7. June 12, 2008 at 7:59 am

    Ek wil glo dis rede tot joy!

  8. June 12, 2008 at 11:56 am

    Dit kan nie vinnige genoeg naderkom nie!!

  9. 9 Zee
    June 12, 2008 at 1:41 pm

    Ek sien ook defnitief die lig aan die einde vir die tonnel en dit kom vinnig nader vir ons!

  10. June 12, 2008 at 1:41 pm

    A day without sunshine is like night xh

  11. June 12, 2008 at 2:47 pm

    Dis nie dalk die bankbestuurder wat jou soek met ‘n flitslig nie?😆

  12. 12 demoerin
    June 13, 2008 at 9:40 am

    Ai mense, wonderlik…positiewe denke! Daie lig aan dei einde van dei tonnel is NIE noodwendig ‘n trein nie….hehehe dit kan dalk ook ‘n bus wees…hahaha


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


June 2008
M T W T F S S
« May   Jul »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: