30
Jun
08

Saterdag 28 Junie 2008 – vervolg….


Dankie vir julle ondersteuning, Allermooistes!! Koeksietjie – julle het so vêr gery (sê dankie ook vir Johan!)  en Wipneus en haar se Teddy – dit was ‘n voorreg om julle te ontmoet! Ek waardeer soos altyd vreeslik baie! Anjababa – take care 😉 – Vriending (en Narciepit), as julle nie daar is nie… nou ja ‘nough said… xx

My Love, You will never know how much you mean to me. You make me more of me than I could ever be on my own. xxx

 


22 Responses to “Saterdag 28 Junie 2008 – vervolg….”


  1. 1 Krista
    June 30, 2008 at 8:22 am

    Soos altyd is dit ons plesier . . . jy wou mos nog altyd jou eie “groupies” gehad het . . . 😉

  2. 2 Koeksuster
    June 30, 2008 at 9:16 am

    Biebels,

    Dit was vir ons n eer en n voorreg om saam met jou te kuier.

    Dit was n stunning dag – die hele dag!!

  3. 3 meermin
    June 30, 2008 at 11:50 am

    BB toe loose ek uit!! Daar het so ietsie voorgeval die dat ek dit nie kon maak nie!! Volgende keer sal ek daar wees!!

  4. June 30, 2008 at 12:37 pm

    He he Biebs wat vang jy hier aan. 😳

    Dit was vir ons net so lekker om julle “special” mense te ontmoet. Ons het dit vreeslik geniet, veral jou optrede, pragtige stem en musiek, my gunsteling bly nogsteeds daardie song wat met my hart gesels!! Moet ook nie die sterkmanne vergeet nie. Ons monde het oopgehang!! Daardie spiere …… he he wag ek word alweer stout!!!! 😆 😆 😆
    (Jy het ook pragtige kinders)

    ((((BB))))

  5. June 30, 2008 at 12:44 pm

    Groupies! Wow, nou raak jy celeb 😆

  6. 6 demoerin
    June 30, 2008 at 1:27 pm

    Die jozi’s voel ok bietjie uit! 😆

  7. June 30, 2008 at 2:12 pm

    (Nota aan myself….) Trek nader aan Pretoria! Ek wens… 😉

  8. 8 Koeksuster
    July 1, 2008 at 1:42 pm

    Dit is so n nice web-page. Wonner wat Jaco met n Koeksuster sal aanvang.

    Die Webbie lyk stunning Biebels. Knap gedaan Jaco – en van nou af wil ek haar songkies op die radio ook hoor.

    R

  9. 9 demoerin
    July 1, 2008 at 1:56 pm

    Miskien kan BB vir die mense aan die Jozi kant van die boereworsgordyn ‘n song post?

  10. 10 Zee
    July 2, 2008 at 12:34 am

    /me very very very very very jaloers!! As ekke nie op die jag veld was nie was ek verseker ook in Montana!!!

  11. 11 boendoe
    July 2, 2008 at 12:50 am

    NEE! EK’S JALOERS!! *snik*

  12. 13 BB
    July 2, 2008 at 9:10 am

    ( ( ( Plattstetjie ) ) )

  13. 14 dievark
    July 2, 2008 at 9:31 am

    Hallo BB

    Ek vertrou dit gaan baie goed met jou. Eh het rekenaar probleme gehad, en het “Soos ‘n reus” verloor. Ek is vreeslik jammer, maar kan jy dit asseblief weer vir my stuur op c*****@*******.co.za want jy weet hoe na aan die hart daardie song vir my is…

    Kobus

  14. 15 BB
    July 2, 2008 at 9:51 am

    Ek stuur Kobus! As jy belowe om my cd te koop eendag :mrgreen:

  15. 16 Tersia
    July 2, 2008 at 10:13 am

    En toe mis ek hierdie keer lyk my bigtime uit!!

  16. July 2, 2008 at 1:19 pm

    Dankie my Lief – een van jou beste optredes nog. Lief jou xh

  17. July 2, 2008 at 4:30 pm

    Ag, as ek darem maar so kan lyk op 30… 😉 Jy’s gorgeous girl. Ek stem saam met demoerin. Blog asb vir ons ‘n ou liedjie of twee voor jy nou te famous word.

  18. July 18, 2008 at 8:31 pm

    Verduidelik gou daai ding van links na regs is…. sodat ons onkundige res ook kan weet wie is die tannie met die milkshake! Of isit ‘n Peroni met ‘n strooitjie in om die mense om die bos te lei?

  19. 20 BB
    July 21, 2008 at 7:19 am

    LnR: Die Wosonki’s, Teddy (Wipneus s’n), die pienk milkshake girl is Wipneus, agter Teddy vlnr:
    Koeksuster, Anja (Oopkop) en die uwe 😉 x

  20. 21 Zee
    July 21, 2008 at 10:21 am

    Thanks BB, dit is altyd lekker om gesigte by die name te plaas!

  21. July 21, 2008 at 12:07 pm

    Nou kyk nou net, daar weet ons nou hoe lyk ‘n tiende van die bloggers!

    BB, as die res van die groupies inskuif vir ‘n sneppie, dan benaam jy hulle weer so mooi?


Leave a reply to Koeksuster Cancel reply


June 2008
M T W T F S S
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
30  

Archives

Blog Stats

  • 186,352 hits