10
Jul
08

For my Love…


 

Mein Herz,

You’ve been there consistently checking to make sure to turn my life around

everytime I’m quite sure I’m running on empty.

You won’t ever know exactly what it means to have you in my life

and every morning when I wake up and kiss your arm (jip, there –

purposefully on the most contradictory of all tattoo’s I’ve ever seen on a man of your quality and worth),

I say a silent prayer and thank God for you being there.

I love you


13 Responses to “For my Love…”


  1. 1 demoerin
    July 10, 2008 at 12:21 pm

    Ware woorde. Dit is hoekom dit belangrik is om jouself met opregte mense te omring!

  2. 2 ELF
    July 10, 2008 at 1:38 pm

    “I say a silent prayer and thank God for you being there.”

    Pfft lol speak for yourself BB!

    Maar dis so waar wat jy se ..as die mense wie saakmaak maar net geweet het présies hoeveel hulle beteken .. mens voel soms of jy jou hand in jou borskas kan steek en jou hart uithaal vir hulle om te sien .. maar ek dink ook nie dit gaan genoeg wees nie.

    Because some aren’t merely as important as life itself .. they ARE your life. Go figure. xx

  3. 3 BB
    July 10, 2008 at 2:00 pm

    Oh joy, Elf!! – ek double-click sommer op your ‘comment awaiting moderation’!!!
    Jy is reg – ek weet ook nie of dit aldag genoeg is – om liefde vir liefde te gee nie. Maar dis al wat ek het. Jy verstaan! Nog altyd!
    Eendag as ek groot is en ek het genoeg woorde available in my vocabulary sal ek nog vir jou iets skryf – tot dan, weet net, jy het ‘n comfy, quiet, warm little corner in my hart for you to stay in as long as you like. x

  4. 4 BB
    July 10, 2008 at 3:02 pm

    Hmmm – that reminds me of a beautiful quote I read the other day: You’re not loved, because you’re important/worthy/precious. You are important/worthy/precious, because you are loved.

  5. 5 Ek
    July 10, 2008 at 4:40 pm

    Vandag is ek anon: Sjoe, hoe loop die trane!! Ek wens my man kan vir my se hy is lief vir my so baie soos ek vir hom van my liefde verseker. Soms wonder ek…. Hy glo nie aan liefde nie, ook nie aan God nie, volgens hom is liefde net ‘n mensgemaakte din……

  6. July 10, 2008 at 5:46 pm

    Dis nou mooi BB!! H is gelukkig om jou in sy lewe te hê en andersom!! Perfect couple.

  7. July 10, 2008 at 6:26 pm

    Hallo hallo – hier’s ek weer!
    Skitterende woorde.

  8. July 10, 2008 at 6:48 pm

    *snik* Ek is te fragile om verder kommentaar te lewer…

  9. 9 alta
    July 11, 2008 at 12:19 am

    Mooi woorde BB.

  10. July 11, 2008 at 8:44 am

    Dis baie special!!

  11. 11 krista
    July 11, 2008 at 9:53 am

    Julle is van die mees special mense wat ons ken!😀

  12. 12 BB
    July 11, 2008 at 10:12 am

    Aaaawwww Vriending… soos Roer sou sê: don’t get all ‘mushy’ on me now😳
    (ek sê gisteraand vir Helge, ek weetie wat dit issie, maar ek is darem só damn lief vir julle! – ek dink dis daai ‘filler-factor’ – julle hou aan op-top – dis of my enjin se fuel-gauge net nooit hoef te sak nie😀 )


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


July 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: