18
Jul
08

vir my liewe maatjie…


My liewe vriendin, ek het wragtig nie raad nie (my trackrecord et al) – maar hier is ‘n paar random thoughts…

(ek ken nou ongelukkig nie (nog) ‘n hunk met tattoos en ‘n Bad Boy attitude nie…. die een wat ek wel ken, het ek klaar vir myself gevat😉 )

Have a grrrrrrrrrrreat weekend, julle Allermooiste b(l)ogger-maaikies!! *MWAH*


11 Responses to “vir my liewe maatjie…”


  1. 1 meermin
    July 18, 2008 at 7:32 am

    BB mag jy ‘n heerlike wonderlike naweek geniet!

  2. July 18, 2008 at 9:37 am

    Ja-nee, BB se vriendin, moenie toelaat dat ‘n man met jou mors nie. Niemand is jou hartseer en trane werd nie. Sterkte vir jou, en lekker naweek BB!😉

  3. 3 Zee
    July 18, 2008 at 9:47 am

    BB, sien, daardie woord van my kan nogal goed gebruik word😉

    Sterk staan BB se vriendin!!

    Lekker naweek aunty BB🙂

  4. 4 BB
    July 18, 2008 at 9:55 am

    Lol@Zee!! Sh!t happens….:mrgreen:
    Is reg Delsch – hulle sê mos: “No man is worth your tears – and the one who is, will never make you cry”, nê?!
    Thanks julle Mooistes!! x

  5. July 18, 2008 at 11:55 am

    Enige ou kan enige attitude he…… maar deep down under is dit hoe sy hart is wat tel! Lekker naweek vir julle!

  6. 6 BB
    July 18, 2008 at 12:13 pm

    Groot truth daardie my Tersia-maaikie!! xx

  7. July 18, 2008 at 1:15 pm

    ‘n Man wat met ‘n vrou mors is soos hondekos wat reeds deur ‘n hond se spysvertering is en nou in ‘n hopie op die gras lê! ‘n Mens moet dit met ‘n graaf optel en daarvan ontslae raak sonder om enige emosie daaraan te koppel! Sterkte vir jou BB se vriendin, hier is ‘n hele paar bloggers wat nogal weet hoe jy voel… You are in our prayers…

  8. July 18, 2008 at 1:16 pm

    O Tjorts….😳 Lekker naweek Biebs…

  9. 9 Roer
    July 20, 2008 at 2:27 pm

    Die naweek is al amper verby, maar liewer laat as nooit. Dieselfde vir jou.

  10. 10 demoerin
    July 21, 2008 at 9:53 am

    Ek is moeg….baie moeg. Maar die naweek was GREEEAAAAAT!

  11. July 22, 2008 at 11:32 am

    BB ek het nou so lekker gelag!! Die een wat ek ken het ek vir myself gevat!! 😆


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


July 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: