22
Jul
08

Vir Skoor – digital artwork by Pupa Soul…


Ongelooflik hoe sommige artists se werk net met mens praat…

As jy hiervan hou, gaan loer gerus bietjie in by Pupa Soul … of dan nou:  Stephanie Dodson –

Loer gerus daar in – onder die Main Menu is daar Art Work & Photography – albei gallerye is iets om te beleef!

Awesome stuff!!


9 Responses to “Vir Skoor – digital artwork by Pupa Soul…”


  1. July 22, 2008 at 8:12 am

    Thanx BeeBee! Ek dink ek moet weer begin teken. Mens vergeet mos hoe om ‘n potlood vas te hou die dag as die rekenaar meeste van jou tyd in beslag neem. Ek gaan nou daai sites besoek.

    O, en oor die skrywe onder die ander prentjie: stilstaan en diepdink dinge!

    Jou volgende projek: nog ‘n oggend waar nog bloggers jou kom support, en nog ‘n foto! 😀

  2. 2 demoerin
    July 22, 2008 at 11:00 am

    WOW dit is mooi. Party mense mag maar!

  3. 3 krista
    July 22, 2008 at 11:15 am

    Nice!

  4. July 22, 2008 at 11:33 am

    Wow, ek is veral mal oor die middelste een!!

  5. 5 meermin
    July 22, 2008 at 2:06 pm

    Party mense het dit net!! Lekker dag verder.

  6. July 22, 2008 at 8:18 pm

    OOOOEEEEE!!! Dit is stunning!!! Thanx Biebs…

  7. 7 annedelicious
    July 23, 2008 at 4:30 pm

    gee wiz!cooooooooooooooooooooooollllllllllllllllllllll!

  8. 8 Vriendin
    July 24, 2008 at 2:05 pm

    Dit is baie mooi!

  9. July 25, 2008 at 3:02 pm

    hi BB, kom net hallo se en toe sien ek die mooi kuns. die een heel regs is vir my die mooiste. lekker naweek.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


July 2008
M T W T F S S
« Jun   Aug »
 123456
78910111213
14151617181920
21222324252627
28293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: