03
Oct
08

My mooiste Eiste Jani…



11 Responses to “My mooiste Eiste Jani…”


  1. 1 Krista
    October 3, 2008 at 12:29 pm

    ((BB))

  2. 2 Roer
    October 3, 2008 at 3:07 pm

    Ek weet nie wat het gebeur of wat is fout nie, maar sterkte Beeps. ((Beeps)) Dink aan jou. x

  3. 3 Koeksuster
    October 3, 2008 at 3:47 pm

    Liefste Biebels, jy weet hoe om my nommer te bel as jy my nodig kry.
    Baie liefde
    Rachelle

  4. October 3, 2008 at 4:35 pm

    Ek weet ook nie hoe en wat nie maar ((((((BB)))))

  5. October 3, 2008 at 5:21 pm

    ((BB)) dink aan jou.

  6. October 4, 2008 at 7:41 am

    Dink aan jou Beebs, sterkte!

  7. 7 Jaco
    October 4, 2008 at 11:47 am

    Enigiets wat ons kan doen of mee help, dag of nag, Druk die groen knoppie and we wil come running.
    Sterkte BB

    (((BB)))

  8. 8 Krista
    October 5, 2008 at 8:17 pm

    Midnight diamonds
    Stud my heaven
    Southward burning
    Lie the jewels that eye my place
    And the warm winds
    That embrace me
    Just as surely kissed your face
    Yeah these miss you nights
    Are the longest

  9. October 6, 2008 at 8:13 am

    Geen woorde kan dit regmaak nie – weet maar net ek dink die heeltyd aan jou xh

  10. October 6, 2008 at 9:46 am

    Hierdie is nie n liquid smile nie. Dis n traan.

    Een van vele wat die watervlak in n baie seer hart gevaarlik hoog laat styg.

    Ek ken nie die feite nie, maar dis nie my feite om te ken nie. Dis wat dit aan jou doen wat my raak. Ek hoop, somehow, wat ookal die omstandighede is, dat daardie trane wat nou val op saadjies sal land wat eendag, someday, so met die terugkyk slag sal sinmaak .. as daar dan blomme opgekom het … en dit vir jou kan vrede of genesing bring. Dalk net n soet geur van onthou.

    Words fail. Die blou gordyne van jou oe is toegetrek .. en ek mis die lig wat altyd uit hulle op my pad skyn. Think I’ll say a prayer for my friend today .. ((( BB )))

  11. October 9, 2008 at 3:24 pm

    (((((((BB))))))) Ek deel jou trane… Jy mag maar huil en seerkry!!! Dis goed, dit maak skoon…. ((((((((BB)))))))))


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


October 2008
M T W T F S S
« Sep   Nov »
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: