27
Nov
08

Saterdag 29 November 2008


29-nov-20081


16 Responses to “Saterdag 29 November 2008”


  1. 1 Zee
    November 27, 2008 at 8:18 am

    BB, ek gaan my beste probeer om daar te wees. As ek die outjie kan kry om vir my te werk is ek daar…

  2. 2 BB
    November 27, 2008 at 8:47 am

    Oh JOY!!! Sal soooo nice wees om jou te ontmoet! x

  3. 3 Krista
    November 27, 2008 at 8:52 am

    Uiteindelik!

  4. 4 BB
    November 27, 2008 at 9:05 am

    Pers hom af! Betaal hom! Ek sal vir hom ‘n copy van my cd gee – that’ll teach him!!!:mrgreen:

  5. November 27, 2008 at 1:55 pm

    Ag BB, wanneer doen jy nou ‘n landswye toer. Dis so onregverdig… Ek trek in my glory in al hoe verder van PTA af!!!! 😥

  6. November 27, 2008 at 2:35 pm

    Geniet dit.

  7. 7 BB
    November 27, 2008 at 2:54 pm

    Pikkelik – nooi my!! Ek wil ook die besienswaardighede van Upington beleef – ek laaiks van standbeelde en dinge… daar IS mos ‘n donkie-standbeeld daar by julle??!! Of het ek dit nou weer verkeerd?? Ek’s seker Helge sal die ‘van’ volmaak virre trippie Noord-Kaap toe – waffer fees hou julle daar?? Praat met die organizers:mrgreen: – ek bring sommer die Wosonki’s ook saam!!😆

  8. November 27, 2008 at 5:41 pm

    Biebs, hier is so baie feeste, gee my net kans tot Januarie dan bly ek mos in ‘n grooooot huis, bring sommer almal saam daar van PTA af!!! 😈 Ek gaan opslag kyk wat ek gereel kan kry, en ja, hier is ‘n donkie standbeeld en ‘n koper kameelpolisieman standbeeld. 😳 Ek meen ‘n koperstandbeeld van ‘n polisieman wat op ‘n kameel sit… Serious!!!!

  9. 9 monique
    November 28, 2008 at 8:44 am

    Eks da!!! Wie anners gaan die foties neem??

  10. November 28, 2008 at 8:57 am

    Dankie my Love – gaan so baie lekker wees – hoop ek het darem tyd om jou in aksie te sien !! xh

  11. 11 BB
    November 28, 2008 at 9:05 am

    Dankie my EMM!! (en dankie tog vir modern technology (en photoshop😉 )…

    Hey Mr Busy!!! – is oor jy so besig is, dat ek maar by jou moes intrek… ek sal maar môreaand in jou ore croon as jy dan nou nie tyd kry nie:mrgreen:

  12. 12 Krista
    November 28, 2008 at 9:30 am

    Pikkie, ek wil ook die “koper kameelpolisieman standbeeld” sien!😉

    Ons sal definitief ‘n plan moet maak!

  13. 13 BB
    November 28, 2008 at 10:29 am

    Ek sien al Helge en die Narciepit gaan saam-saam ‘alleen’ ry – en ons girls in die ‘van’ agterna… ‘coz this ain’t gonna amuse them:mrgreen:

  14. 14 Jaco
    November 28, 2008 at 11:03 am

    Small things . . .

  15. 15 BB
    November 28, 2008 at 11:10 am

    *YIKES*!!!😯 It’s SPEAKS!!:mrgreen:


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


November 2008
M T W T F S S
« Oct   Dec »
 12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: