16
Dec
08

Giving… 1


Hier dan die eerste geskenkies vir van my favorite bloggers… ek sal dit so oor die volgende paar dae uitdeel (ek  hoop ek het die groottes reg)😀 …

Vir die amazingste Vriending:

vriending1

Vir die Narciepit :

narcie

On second (and third) thought – (die elves demand nou oortyd!!👿 ) now you can pick your favorite Narcie…

narciepit

Moving on…..

Vir my dierbare Elf-maatjie :

elf

Vir “I’m with her Rosalind

rosalind


13 Responses to “Giving… 1”


  1. 1 ELF
    December 16, 2008 at 4:47 pm

    WICKED MAN!

    Dis een ding as vriende mekaar goed ken en verstaan .. maar ‘n HEEL ander storie as iemand die ‘behind the scenes’ van jou siel en menswees ken en dit boonop op hul manier kan waardeer. Go figure.

    Soms ne, hmm .. the unconditional love, acceptance and friendship I receive from you .. dis waar my woorde opraak .. en ek maar net kan hoop jy sal verstaan.

    Hannon le BB mellon nin. x

  2. December 16, 2008 at 5:27 pm

    Hi BB
    Jy het dit baie goed gedoen

  3. 3 Krista
    December 16, 2008 at 7:55 pm

    Hoe bedoel Mevrou dan nou????

    Ek weet nie of ek moet lag of moet huil nie?😯

  4. 4 Jaco
    December 16, 2008 at 8:20 pm

    Thanx. (I think . . .?)
    It might be backyard, but it is not 3rd rate

  5. 5 Zee
    December 16, 2008 at 9:08 pm

    Anty BB, baie oulik man!!

  6. December 16, 2008 at 9:14 pm

    Ag dis nou amazing!!! Well Done BB!!!!

  7. 7 BB
    December 17, 2008 at 7:28 am

    *tsk* – sorry Vriending!! daai was my eerste poging – en ek hét ‘n ander een gemaak – en in my biekie blondgeit net nie weer ge-check voor my posting nie…. Aijaijai!! But, you’ll forgive me, ja? ‘coz it ain’t a diamond that’s this girl’s bestest friend – It’s YOU!!😉

  8. December 17, 2008 at 7:57 am

    Duidelik het ek nie genoeg ge comment nie – of dalk is my comments net nie verstaan nie ?? Sal 2009 maar weer probeer . Backyard is blykbaar goed genoeg vir n butchers blok lol !!

  9. 9 BB
    December 17, 2008 at 8:51 am

    Patience my Love – keeping the best for last😉 xx
    Moet nou nie die Narciepit ontstel nie!! – I meant that ‘Backyard’ in the nicest possible way… (hy ken my beter as dit) – netnou is ek my designer deluxe butcher’s blok kwyt😦

  10. December 17, 2008 at 4:50 pm

    😆 baie oulik BB

  11. 11 Krista
    December 17, 2008 at 5:11 pm

    Nie dat ek kla nie, die 1ste een “No, it’s not PMS, it’s YOU!” was glad nie bad nie. Maar net nou dink mense ek is altyd so . . . hiehiehiehie . . .

  12. December 17, 2008 at 5:14 pm

    BB!!!!! ekke is gek daaroor. jinne, begin ‘n besigheid. ek bestel myne eerste. sommer 3 in 3 kleure dankie.

    en die ander sin is net so cool.

    dankie maat! dit is nou kwaai!

  13. 13 Jaco
    December 19, 2008 at 11:28 am

    Yes Yes Yes All of the above.
    /me likes plenty.
    1 van elk, Size 3XL. Wanneer kan die elfies aflewer?


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


December 2008
M T W T F S S
« Nov   Jan »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: