24
Dec
08

Let my Coincidence be Jesus…


 

Ek het ‘n song geskryf – vir Kersfees. Dis nie ‘n traditional Kersfees liedjie nie. Niks oor die manger en Maria en Josef. Niks oor ‘baba’ Jesus nie. Geen wyse manne en geen os of donkie nie. Geen skapies, sterretjies, goud wierook of mirre nie. Maar alles oor wat Hy vir my beteken: dat ek nie toevallig is nie. Dat God my in Sy groot Genade beplan en geskep het om ‘ek’ te wees. En dat my lewe in Sy hande en Sy Wil en Plan is. Dat niks in my lewe ‘n ‘twist of fate’ of ‘per chance’ is nie – dat elkeen wie ek ooit raakloop, almal en alles wat op my pad kom en elke gebeurtenis in my lewe in die groot Goddelike ontwerp van Ewigheid inpas…

My wens vir julle Allermooistes in hierdie tyd is, dat jy jou lewe aan Hom toevertrou en dat jy in die Nuwe Jaar wat voorlê elke oggend wanneer jy jou oë oopmaak dit bid: dat Hy vandág  jou toeval sal wees.

Geseënde Kersfees,  julle Allermooistes!! Julle is vir my ‘n immense blessing – ieder en ‘n elk – en nie één van julle is ‘toevallig’ op my ‘Favorites’ bloglist. Want: toe kom Jesus – en toe val lig!

coincidence1

Let My Coincidence Be Jesus

 

1. If I Were Born Another

And Someone Else Was Me

Could Be A Sister Or Brother

Or From A Different Family

Would He Bear My Name

Who Would Be To Blame

If Someone In My Place Had Turned Out To Be: Me

 

Chorus:

Let My Coincidence Be Jesus

My Fate Be That Which He Commands

Let Every Move I Make

And Every Step I Take

Be Guided By Pre-Destined Chance

Let My Coincidence Be Jesus

Let Me Live In His Circumstance

Let Every Word I Speak

And Every Turn Of My Cheek

Be Sanctified By His Holy Hands

  

2. Today You’re Just A Stranger

Tomorrow An Old Friend

My Life Could Be In Danger

To End By Accident

Could Fate Lay It’s Claim

And Who Would Be To Blame

If Someone In My Place Happened To Be: Me

 

3. He Came To Be The Centre

Of Every Heart’s Desire

He Died That We Might Enter –

Through Holy Gates Retire;

Could The Sacred Name

Rescue Me From Shame

If Someone In My Place Lived My Life As: Me


8 Responses to “Let my Coincidence be Jesus…”


  1. December 24, 2008 at 8:03 am

    Dis vreeslik mooi BB!!! Dankie vir die mooi wense. Jy is vir ons net so spesiaal!
    Geseënde Kersfees vir jou en almal wat vir jou lief en dierbaar is!

  2. December 24, 2008 at 8:56 am

    Wonderlik mooi BB!!! Uit my hart uit… Die ware waarheid. Geseënde Christusfees vir jou, dankie vir die pragtige wense en mag jou lewe altyd wees soos dit is… (((BB)))

  3. December 24, 2008 at 9:04 am

    BB, seker die mooiste ding wat ek die afgelope rukkie gelees het. Dis so waar, daar is nie ‘n toevalligheid nie. Ek is net so bly jy het op my pad gekom. Jy gee altyd ‘n nuwe perspektief op dinge onder bespreking, en gewoonlik is dit omdat jy meer verdraagsaam en vol liefde is.

    Geseende Kersfees vir jou en jou geliefdes.
    x

  4. December 24, 2008 at 9:21 am

    Hi BB

    Vanoggend 06:00 het ek saam met ‘n klompie manne ontbyt gaan eet by The Place at Menlyn en dit wat jy in hierdie song sê is waaroor ons gesêls het, dat niks toevallig is nie. Dat God ‘n plan met elke gebeurtenis het en dat God ook vir jou en vir my ‘n plan en ‘n doel het.

    Geniet die feesseisoen.

  5. December 24, 2008 at 11:58 am

    Mooi lied/gedig, BB. Ek wens jou en jou familie ‘n vreedsaame, geseënde Kerstyd toe. Mag jou lig netso sterk bly skyn, ook in die Nuwe Jaar.

  6. 6 Sammi
    December 24, 2008 at 12:45 pm

    Ek’s stomgeslaan, Beeps! Waar kan ons luister?

  7. 7 BB
    December 24, 2008 at 3:51 pm

    LOL Sammi’tjie!! Hy’s geskryf en getoonset… nou moet hy nog verwerk word en dan moet die musiek/instrumente ingespeel word… en daaaan eers word hy opgeneem. So sorry,skat – dit gaan nog ‘n rukkie wees. (maar ek hoop darem voor Paasfees😉

    Dankie vir julle almal se mooi woorde – ek waardeer soos altyd!xx

  8. 8 Tersia
    December 29, 2008 at 4:11 pm

    En so het jy my weer aan’t tjank! Dankie BB! Geseende tyd vir julle ook! Ek wens jou voorspoed, geluk, vrede, liefde, vreugde en baie sondkyn toe vir 2009! Liefies


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


December 2008
M T W T F S S
« Nov   Jan »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: