30
Dec
08

Happy New Year!!


2009


7 Responses to “Happy New Year!!”


  1. December 30, 2008 at 9:59 pm

    BB – ‘n Baie Voorspoedige 2009 vir jou en jou geliefdes. Mag daar geen beperkinge vir jou wees in 2009 nie.

  2. December 31, 2008 at 8:12 am

    Voorjarige nuwespoed!

    Ek wens julle ‘n fab 2009 toe, gevul met alles wat mooi, lekker en vol goeie herinneringe is.

    Geniet die silly-brations

    *hugz*

  3. December 31, 2008 at 10:56 am

    Hello Biebs

    Baie voorspoedige Nuwejaar ook vir jou en jou geliefdes!!!

  4. December 31, 2008 at 12:34 pm

    Hi BB,
    Ek hoop 2009 gaan ‘n baie geseende tyd vir jou wees. Dankie vir jou wyse woorde die afgelope jaar. Jy sal nie raai hoeveel waarde ek daaraan heg nie.
    x

  5. 5 Sammi
    January 2, 2009 at 7:59 am

    Beeps
    Dieselfde vir julle – bly netsoos jy is, want ek kan waaragtig NIKS sien waarop jy kan verbeter nie – en ek sien uit na Maart om jou liedjie te kan HOOR!

  6. 6 Krista
    January 3, 2009 at 9:29 am

    Soos ons reeds gesê het – 2009 gaan groot dinge inhou! Voorspoedige 2009 vir jou en joune!

  7. 7 Tersia
    January 3, 2009 at 11:46 am

    Voorspoed, geluk, vrede, liefde en vreugde wens ek jou toe! Ek glo ook dat 2009 net beter kan wees as 2008!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


December 2008
M T W T F S S
« Nov   Jan »
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: