14
Jan
09

Only…


only2


11 Responses to “Only…”


  1. 1 Toggs
    January 14, 2009 at 2:09 pm

    Nou kom die aanhaling by my op:
    ‘Our deepest fear is not that we are inadequate, our deepest fear is that we are powerful beyond measure. It is our light, not our darkness, that most frightens us. We ask ourselves, Who am I to be brilliant, gorgeous, talented, fabulous?

  2. 2 BB
    January 14, 2009 at 3:23 pm

    Is wragtig so, Toggs! Ek, vir een, tot Helge se grootste frustrasie, pas daardie ‘vrees’ nogal heel ‘suksesvol’ toe – hy sê gereeld “‘humility’ moet ook perke hê, kry bietjie attitude!”. Mens moet seker die vraag: “Why me?” omswaai na : “Why not me??”…😕

  3. 3 Toggs
    January 14, 2009 at 3:39 pm

    En hier volg die res – wat soos ‘n vuishou tussen die oë slaan….
    “You are a child of God. Your playing small does not serve the world. There is nothing enlightening about shrinking so that other people will not feel insecure around you. We are meant to shine, as children do. We are born to make manifest, on earth, the glory of God that is within us. It is not just in some of us. It is in everyone.

    And as we let our own light shine, we unconsciously give other people permission to do the same. As we are liberated from our own fear, our presence automatically liberates others.’

  4. 4 BB
    January 14, 2009 at 3:51 pm

    Og, dis wat ek die meeste likes om te doen! Ander mense bietjie really truly laat voel dat hulle seriously spesiaal is – snaaks hoe moeilik mense soms verstaan hoe wonderlike wesens hulle eintlik is – veral dié wat die meeste ‘deserving’ en worthy is, is gewoonlik verbaas as mens hulle daarvan probeer oortuig.
    Ek smile eintlik nou so by myself – iemand het nou die dag gesê/geblog (kan nie onthou nie) – “ag, kan ek maar net die houding van ‘n boemelaar hê…”. Kyk, hulle kan mos vir jou so fier en flink regop loop en jou by die naaste OTM in ‘n hoek druk en jou mooi laat verstaan dat die wêreld (en dus jy) hulle iets skuld:mrgreen:

  5. 5 BB
    January 14, 2009 at 3:58 pm

    By the way – hier’s ‘n nice Mark Twain quote wat teen my muur hang: “Keep away from people who try to belittle your ambitions and dreams. Small people always do that, the really great ones make you feel that you too, can be great.” en so reken ek: ek moet soms soos ‘n ‘great’ person optree en ander dieselfde kan laat voel om ook eendag regtig ‘great’ te kan wees… depends seker on your own definition van ‘great’, maar dit remind my nogal gereeld dat nie net ek self, maar almal om my ook maar net soos ek drome en hoop en ambisie het, wat vir hulle netso belangrik is soos myne vir my.

  6. 6 Roer
    January 14, 2009 at 6:57 pm

    Dis pragtig Beebs. Die quote en die fototjie. Ek kom maak altyd my inspirasie tenkie hier by jou vol. Thanks!

  7. January 14, 2009 at 8:22 pm

    Dankie BB!! Ek stem Roer!

  8. January 15, 2009 at 6:49 am

    Baie pragtig. Ek glo ons moet elke dag uitreik na nuwe hoogtes want anders stagneer ons.

  9. January 15, 2009 at 6:50 am

    Sjoe, praat jy nou groot woorde hier. Definitief stof tot nadenke vir my😉 .
    Dit is in elk geval so waar, mens moet maar werk aan daai humility ding, want soos jy tereg sê – Hoekom nie ek nie? Dit bly egter die grootste lekker om ander mense gelukkig te maak, maar tyd moet seker vir jouself ook gemaak word – en dit is sekerlik nie selfsugtig nie!

  10. January 15, 2009 at 6:55 am

    ….herinner my nou aan daai stukkie van as jy jou wysvinger na die sterre wys moet jy nie net die punt van jou vinger as die moontlikheid van drome raaksien nie, jy moet verby kyk na die sterre! Ons het elkeen ‘n ongelooflike hoeveelheid moontlikheid in ons opgesluit!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


January 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: