20
Jan
09

Nog 16 slapies…


capetown

:grin:     :mrgreen:    😆


21 Responses to “Nog 16 slapies…”


  1. January 20, 2009 at 7:33 am

    Wow ! kan nie wag nie ! Jou net vir MYSELF vir 3,5 dae xh

  2. 2 Jaco
    January 20, 2009 at 8:08 am

    Lekkerrrrrr. Ek hoop die slapies gaan vinnig verby.

  3. January 20, 2009 at 9:02 am

    A dankie BB, is dit my geskenk omdat ek jou gekies het as role model?

  4. 4 BB
    January 20, 2009 at 9:06 am

    Jip-jip my Love!! xx

    Ek tick hulle af – een vir een Narciepit!!

    LOL @ DMI!! Dream on skat…..:mrgreen:

  5. January 20, 2009 at 9:08 am

    Vat mango’s saam…😳

  6. January 20, 2009 at 9:21 am

    Lekkerrrr! Ons wil foto’s sien!

  7. 7 BB
    January 20, 2009 at 9:40 am

    I just luuuuurv your way of thinking Delsch!!:mrgreen:
    Vannie Mango etery Wippie??😯

  8. 8 Krista
    January 20, 2009 at 11:13 am

    Nee, van BB en Helge innie wingerde met ‘n glasie wyn en sappies en oppie berg en saam met die kuiergaste!😉

  9. 9 BB
    January 20, 2009 at 11:19 am

    …ja nê… en dan steel daai einste klein hotnotjie wat die foto van ons moet neem my kamera en ek en Helge moet soos wafferse springhase die wingerde deur agter die klein swertnoot aan!!😆
    Ek sal vir Helge afneem met sy sappie tussen die wingerdblare – of met die bungee van Tafelberg af!! WhoooooooooHoooooooooo!!:mrgreen:

  10. 10 Tersia
    January 20, 2009 at 12:09 pm

    Dit klink na iets om na uit te sien! Enjoy!! Ji, ons wag viri foto’s!

  11. January 20, 2009 at 1:34 pm

    Brb ek gaan net gou die grin van my gesig afvee want ek sweer as my Elf-ore nie in die pad was nie het ek nou reg in die rondte gesmile. Ek hoef nie te wag vir die foto’s nie .. take that as a YES my friend!

    Dit sal presies twee jaar wees sedert my amperse ‘reach for a dream’ kuier daarbo .. min het ek besef JY bly ‘duisend maal n ster’ met jou klein lyfie wat n hart so groot en wyd soos die universe self herberg.

    Skielik .. hmm, wat ek voel hierbinne, dis nie sommer net opgewondenheid nie .. dis soos .. an awakening. En tog .. as mens daai bree glimlag en allermooiste blou oe voor jou sien .. is die awakening terselfdertyd soos n homecoming. Dis hoe dit is met BB .. no pun intended, genuine.

  12. January 20, 2009 at 2:00 pm

    Njammies! Mango’s en liefde en Tafelberg…enjoy, enjoy, enjoy! 😉

  13. 13 BB
    January 20, 2009 at 2:03 pm

    Dankie Elfietjie!! – en hou duimvas – dalk bring ek bring my groot droom in ‘n plat boksietjie vir jou saam, waarop “Duisend maal ‘n Stêr” as ‘bonus’ debut…😉

  14. 14 BB
    January 20, 2009 at 2:06 pm

    😉 @ Boends – en liefde…en liefde… og, as ek so van my liefde praat, maak hulle my hier by die werk stil en loop soek elkeen ‘n razor blade of skerp tande (virrie polse!!) – wat kan ek sê: hy deserve méér as Mango’s:mrgreen:

  15. January 20, 2009 at 4:56 pm

    Dagse BB
    EK sien ‘n ding kom en dis ‘n lekker ding😉
    Hy sal hom wat verbeel en nogals met ‘n naam soos Bad to the Bone😯 Solank dit ‘n lekker Bad is😎
    Geniet BB, julle verdien ‘n goeie tyd saam.
    Is this make sure of the best honymoon spot😕
    Groete

  16. January 20, 2009 at 7:21 pm

    Kom jy hiernatoe!!! my aarde, geniet dit. Ek sal vir jou loooeeeer.

  17. 17 Jo-Ann
    January 20, 2009 at 8:18 pm

    Ons wag. In spanning. Ons gaan beslis saam ‘n broodjie breek. Hou die posduiwe gerus dop!

  18. 18 Sammi
    January 20, 2009 at 9:01 pm

    Daar HET ek die antwoord – almal kom tog Kaap toe, almal kom tog Kaap toe – bring aarbeie Beeps!

  19. 19 BB
    January 21, 2009 at 6:46 am

    Rosiekind??? Loooeeer?? Net loer??? Jy gaan nie saam bloggaccino nie?? Aggenee man!! Dis nou nie of ek elke eenkeer ‘n maand jou in lewende lywe kan sien nie😦
    /me begin lysie maak….😉 @ Sammi
    1. Aarbeie
    2.

  20. January 21, 2009 at 12:21 pm

    Gmmmf, jy beter nou ‘n ander post opsit, want elke keer as ek hier loer en ek sien daai Poskaart…:mrgreen:

  21. 21 BB
    January 21, 2009 at 12:56 pm

    Groen druiwe DMI???:mrgreen:


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


January 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: