28
Jan
09

Gekleurde Strande


Op Rosalind se blog vanoggend o.a. van seevakansie en ‘wit’ strande gelees (haar storie het niks per sé hiermee te doen  nie), maar dit het my weer herinner:

*Punalu’u Beach*

Punalu’u Beach is the most visited of the few black sand beaches on Hawaii’s Big Island and the stunningly black sand is actually volcanic rock, deposited as lava and subsequently cooled when met by  the ocean. Apparently to take any of the sand home would result in you being cursed by a volcano goddess by the name of Pele.

punaluu-beach

*Papakolea Beach*

One of only 2 green sand beaches in the world, the truly magnificent sight of Papakolea Beach can be experienced by travelling to Hawaii’s Ka’u district. Again, the unique colour of its sand can be attributed to volcanic activity – specifically, the green hue belongs to the abundance of olivine crystals which have been produced as a result of a nearby cinder cone erupting and eroding.

papakolea-beach

*Hyams Beach*

You may need to wear your shades when visiting Hyams Beach in New South Wales, Australia, but not just due to the sun. It’s not surprising after looking at photos but this sublime stretch of beach is home to the whitest sand in the world, an honour awarded by the Guinness Book of Records.

hyams-beach

*Pfeiffer Beach*

The hills surrounding Pfeiffer Beach in Big Sur, California, are rich in Manganese Garnet. A result of this being washed down onto the beach is the colour scheme you can see above – the entire stretch of sand has become a shifting, pink and purple canvas. Although it’s probably inedible, I can’t help picturing a bowl of Raspberry Ripple ice-cream every time I see it.

pfeiffer-beach

*Kaihalulu*

You won’t find many beaches elsewhere in the world with sand as red as this one. Kaihalulu, or Red Sand Beach, is situated on the island of Maui and can thank the neighbouring cindercone hill for its intensely deep red appearance.

kaihalulu-beach1

En alhoewel ek my linkeroogtand (en my regter een dalk ook) en ‘n ‘arm and a leg’ sal gee om my voete op hierdie eye-blinders te sit, is ek steeds so opgewonde en diep dankbaar om een van die mooi dae iewers in die Kaap op ‘n dalk off-whiterige strand te sit – maar dit maak allermins saak, want my Hart gaan saam – en daar waar my Hart is, is my favorite beach…. (nee my Love – Clifton is UIT!!:mrgreen: )

heart1

(Het ek julle al gesê ek is oor 8 slapies ini Kaap?????? – Whooooopeeeeee!!!)


19 Responses to “Gekleurde Strande”


  1. January 28, 2009 at 9:41 am

    Hel, BB, dit was nou vrek interessant! 😯 Ek het nooit geweet daar bestaan sulke multi-coloured strande nie. Sjoe! Ek sou nogal laaik om so swart strand te besoek… 😉

    En…oor TWEE slapies kom MY liefie!! 😆

  2. January 28, 2009 at 9:42 am

    Skuus, maar dit tickle my nou. HOE weet jy van al hierdie fency strande? Ek meen, ons het nie daarvan op skool geleer nie, en ek dink nie dis common knowledge nie…so tell me? :mrgreen:

  3. 3 Zee
    January 28, 2009 at 10:01 am

    BB, ek wil op daardie pienk en pers strand gaan “tan”

    Dit is amazing…

  4. 4 ELF
    January 28, 2009 at 10:10 am

    Me likes Punalu’u Beach.😉

  5. January 28, 2009 at 10:16 am

    Jinne dit is nou oulik. Ek sal natuurlik van daai eerste strand se sand vat en sien of Pele my wel sal bykom.

  6. January 28, 2009 at 10:18 am

    Dagse BB
    Amazing info, en ja ek sal ook graag wil weet hoe kom jy aan die inligting.😕
    Dankie BB dit is absoluut pragtig.
    Groete

  7. 7 BB
    January 28, 2009 at 10:30 am

    ‘n Vriendin het Hawaii besoek en was op beide Punalu’u EN Papakolea – en julle weet mos hoe dit is met “been there done that” – so ewe non-chalant die awesomeste foto’s gewys… (EN die t-shirt!!) (jaja ok – ek was so ‘n effe liggroen) dit kan net ‘n awesome experience gewees het!
    lol@Elf – ‘n goth-beach!!
    Rosie – jip, ek glo jy sal!! en ek dink sy sal jou uitlos, as sy weet wat’s goed vir haar:mrgreen:

  8. January 28, 2009 at 10:33 am

    Nee my lief jammer, maar Clifton is nie uit nie en so ook nie Kampsbaai , Llundadno ens ens ens lol !!xxxh en o ja onthou jy nou weer daar is strande met donker sand by die Wildekus ook ( maar is net n paar dae te voet bereikbaar ). Wil ook Hawaii toe – eendag Xh

  9. 9 BB
    January 28, 2009 at 10:42 am

    Nou ja toe – blykbaar is topless verpligtend op Clifton – lucky ou Helge… jinne, maar mans het dit maklik ini lewe😕 (hy reken my ek maggie ini kar bly sit nie – “hulle” kom haal mens daar uit!!! – wil nogal die mens sien wat dit gaan regkry om my uit ‘n kar ‘uit te haal’…) (maar as ek ‘n brownpaperbag oor my kop trek sal mens ook maar moet raai-raai-riepa waar’s voor:mrgreen: )

  10. January 28, 2009 at 2:11 pm

    Ek sal wat wil gee om nou op enige strand in die son te kan sit! Daar is soveel mooi strande in die wereld, maar die Kaap sal ook nou vir my doen😉

  11. January 28, 2009 at 3:31 pm

    Wow! Almal is stunning.

    Nee man Beeps, wees nou wild en tan so bietjie topless… onthou tog net die sunscreen, jy willie met rooi tt’s sit nie!:mrgreen:

  12. January 28, 2009 at 9:41 pm

    Wow dis ‘n interessante inskrywing met baie mooi foto’s! Dankie Beeps!!

    Geniet julle vakansie!!!🙂

  13. January 29, 2009 at 7:29 am

    Sjoe dit is interessant. Nooit van die dinge geweet nie, geweet jy kry baie wit – maar groen en pers en rooi? WOW

  14. 14 Tersia
    January 29, 2009 at 8:48 am

    Dankie BB, dis pragtig! Stande bly maar net vir my ‘n anderste bekoring….

  15. January 29, 2009 at 11:36 am

    Funky🙂

  16. 16 ding
    January 30, 2009 at 4:15 am

    Ding reken nog steeds jou Helge moet maar die kettings by Ding oppie plaas kom haal voor julle Kaap toe gaan – met daai henne-ontbyt van julle sien Ding al hoe skuif die Berg skoon weg! Geniet die uitsien na die mooiste mooiste Kaap. Ding se mening oor die Kaap het nogal verander nadat Ding gesien het hoe die son daar skyn.

  17. January 30, 2009 at 10:08 am

    Ek het dit nie geweet nie… Baie dankie vir die info en die mooi foto’s, maar nou wens ek net nog meer ek was by die see!

  18. January 30, 2009 at 7:32 pm

    Aai wens ek nou ek kan my goedtjies pak in ‘n vierkantige check lappie, om’n stokkie vou en wegloop op ‘n vakansietjie… dis pragtig!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


January 2009
M T W T F S S
« Dec   Feb »
 1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: