Archive for February, 2009

27
Feb
09

BB = Baie Blessed!!


My eerste huiwerige baba-treetjies as ‘performing’ artist…

bb1

Nee wat, gee my anytime eerder ‘n barchair…  (Ek doen baaaaie eerder ‘pikante moves’ dáárop :mrgreen: )

bb2

Sien?? So :

bb52

Op my veiligste – agter my Cort… 😉

(kyk wat het my Helge op my guitarstrap laat borduur!! – dankie my Love!!)

bb41

Ek was nogal oorweldig gewees…

bb3

en dankbaar… met die besef dat elke applous, elke gelukwensing en blyk van ondersteuning en omgee,

en elke bear-hug na die vertoning só opreg en eerlik was –

DIEP DANKBAAR!!

 

Advertisements
26
Feb
09

Mense soos jy…


… wat mense soos my…

Soos ‘n million dollars laat voel :mrgreen:

Dankie Wipneus !! Vir hierdie special delivery in die kleedkamer voor die show – jy had my speechless!! 😳

wipneus1

Zee (of liewer my ‘Zzz’ 😉 )

Dankie vir die baie spesiale thought met jou persentjie – ek treasure dit!!

(Die kruis en die hart represent dié mees belangrike entiteite in my lewe: Jesus Christus en my Helge… die pêrels tussenin is my

hartsvriende – and when I look at it (I’ll be seeing it everyday – Dit is vasgemaak aan my aktetassie –

I’ll have a sweet sweet reminder of a truly special girl!!)

zzz

Vir eers is ek diep nederig stil – ek sal vanaand gróóóót gaan en post dat julle brille gaan nodig hê vir die lees…

ek móés net eers dankie sê!!

x x x

 

23
Feb
09

B2B…


of liewer Back to Business…

bb_cd_sun

Toe-toe-toe -opskud!! Net nog 2 dae oor om jou raaiskoot vir die titel in te stuur.

(Daar is al ‘n paar inskrywings in my posbus… – en NEEEE Monique – jy staan nie ‘n groter kans hoe meer jy instuur nie 👿 een inskrywing per persoon –  en NEEEEE Monique!! Jy mag nog steeds nie inskryf  nie – toe ek laas gekyk het was jy nog alliepad my Enigste Mooiste Meisiekind – family, onthou?? – My naam is op jou birth certificate!! 😉 )

Epos jou raaiskoot na: bb@birgitdotcodotza of info@birgitdotcodotza (vervang die dotte met …e – ag ek weet julle almal weet dit mos al – Is net dat ek soveel spam kry as ek ‘n volledige adres (dotte en kolletjies en al)  plaas.

Tyd raak min en daar’s nog tonne om te doen – Dankie tog vir my menskombers!! Julle hou my (redelik) ‘sane’ :mrgreen: – dankie vir julle swoeg en sweet gister heeldag (op ‘n heilige Sondag, ja!) Dankie vir julle dáárwees. Julle verbyster ons met julle lojaliteit, omgee en liefde. En my Helge… wat sal ek sê? Wat kán ek sê?? behalwe gereeld en aanhoudend: thank you soooo much, my Love! I love you.

20
Feb
09

Happy 13th Birthday dear Erich…


 1…2…3…4…5…6…7…8…9…10…11…12…………….TEENAGER!!!!!!!!!teen11

You can tell a child is growing up when he stops asking where he came from

and starts refusing to tell where he’s going…

teen2

I have seen my kid struggle into the kitchen in the morning with outfits that need only one accessory: an empty Gin bottle!!!

 

 

 

teen3

As a teenager you are at the last stage in your life

when you will be happy to hear that the phone is for you.

 

 

 

My liefsteEra – baie BAIE geluk met die herdenking van jou geboortedag!!

Die PYN!!! 😯 – Hahahahaha!!

Nee wat, ek kan met alle eerlikheid sê dat jy van dag 1 af een amazing bondeltjie vreugde was –

ek is gebless met ‘n laatlam wat nie net oulike maniere het (vir ‘n tiener :mrgreen: ) ,

maar wat waarlik my hart vol maak.

Jy is my gebedsmaatjie en dus baie keer my vertroueling en ek is so ontsettend dankbaar daarvoor!

Dankie vir jou goeie opregte hart.

Dankie dat jy my bless – elke dag. Dankie vir jou hand op my voorkop wanneer ek jou by die skool aflaai.

Dat jy vir my bid en dat jy my opdra netsoos ek jou.

En soos ek vanoggend vir jou gesê het:

Ek glo dat God glimlag elke keer wanneer Hy op jou neerkyk en sekerlik dink: “Welgedaan!”

 

 

 Era

Mag HY jou ryklik seën en nog baie jare spaar, my liefkind!!

18
Feb
09

2 B…


CD LAUNCH – 25 FEBRUARIE 2009 – CENTURION TEATER

 

 

bb_cd1

Ek het al heelwat raaiskote in my Inbox gekry… sorry my enigste mooiste meisiekind – jy ken mos die reëls (no relatives :mrgreen: Jy wéét dan mos jy sal jou eie kopie kry en ek sal jou MAAK dit luister!! 👿 Laa’k net éénkeer in daai karretjie van jou klim en hy’s nie op full volume nie 😀 ).

 Sodra die cd launch afgehandel is, sal ek die wenner aankondig!

Sonder om julle te veel te verveel – dis ‘n klein nagmerrie om ‘n cd te launch – oja, dit is steeds ‘n ‘dream come true’, maar wat agter die skerms aangaan – ek sidder net!!

My Helge, ai, hoe hoe hoe gaan ek óóit in my hele lewe genoeg kan dankie sê? En altyd, altyd is jy daar om nóg ‘n klip uit my pad te rol en indien nodig nóg ‘n deur oop te skop… 😆 en heeltyd vou jy my toe en keer als wat my dalk net moontlik kan laat stres of omkrap of frenzy van my af weg soos ‘n onsigbare shield. Soppy as this may sound: Jy is nog steeds en alliepad presies dieselfde ‘Reus van ‘n Man’ wat ek oorspronklik gekry (of soos jy terg: onder die ‘wip’ gevang het). 8)

Vir jou ore, vir jou geduld, vir jou arms, vir jou kalmte en vir jou stoere vattie-nonsens-voorwaarts-mars attitude: Dankie Vriending!

En jy wat daar iewers agter ‘n skerm sit en met elke whim van my kant af doodrustig en geduldig 👿 maar net als reg-toor op my site: Thanks Narciepit! (Ek wag virrie invoice :mrgreen: )

Dankie julle Allermooistes wat hier inloer – dié wat eerder epos stuur as comment – dankie, dankie vir julle woorde van ondersteuning en ook vir die virtual drukkies!! Julle is waarlik my menskombers!! Xx

17
Feb
09

24 uur Blogstilte


 

Vir Blixer en haar Jonathan.

Death leaves a heartache that no one can heal

But Love leaves a memory no one can steal.

My innigste simpatie, Samantha! 😦

 

 

 

14
Feb
09

Yes!!


Of course we’ll be your Valentines!!!

blue-bb

Ek en Bluetjie het vanoggend vroeg ‘n talk gehad toe daddy in die gym was en ons het saamgestem

dat ons hierdie een ding in gemeen het: We’re really just sooooooooooooo glad you picked us!! :mrgreen:

* MWAH*                                        *MWAH*                                       *MWAH*




February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Archives

Blog Stats

  • 175,708 hits
Advertisements