02
Feb
09

Launch Countdown 2…


…of moet ek eerder sê : 23 slapies??

bb_cd2

Erich reken: “Duuuhhhh!! Ok Mamma, so at least kan die mense sien jy’s blonde?!”:mrgreen: (ongeduldige enetjie daai kind van my – en nuuskierig!! – hy het ook nog nie die cd gesien nie!)

Have a bit of patience my liefste bloggermaatjies – there really ARE one or two even ‘duller’ spots there… en hier dog ek die cd design is awesome, maar so blokkie vir blokkie😕 – wys jou net mens moet partykeer ‘wyer’ kyk in die lewe – it can make a tiny piece of monotony into a work of art.

My nuusbrief is op (danksy ‘n baie streng webmeester😉 ! Loer gerus daar in as jy tyd kry: http://www.birgit.co.za/Home/Afrikaans.html 

Ek moet (amper) gaan pak – het ek al vir julle gesê ek is op pad Kaap toe?? :mrgreen:  Helge reken dit lyk of ek trek!😯 Maar hoe moet ‘n girl nou net met één paar skoene travel? En my haardroër (hy noem dit my ‘spaceship’…) en en en… gelukkig het ek my eie personal powerlifter – he gladly carries the heavy sh!t for me (en ek praat nie nét van my luggage nie😉

Hê ‘n awesome week julle Allermooistes!! x


8 Responses to “Launch Countdown 2…”


  1. 1 Zee
    February 2, 2009 at 8:52 am

    BB, moet jy die Kaap so invryf…… Ek hoor ‘n voëltjie fluit dat jy 2 mensies gaan ontmoet wat ek sooooooo graag ook wil ontmoet!!

    Mmmm… het jy al gepak?

  2. February 2, 2009 at 9:40 am

    Dagse BB
    Ons kyk met geduld🙄 en groot afwagting na die launch van die CD.😉
    Personal Powerlifter😯 Help hy net jou laste dra, of huur jy hom uit ook?😆
    Sterkte vir julle twee en geniet die kuier in die Kaap.😎
    Groete

  3. 3 Sammi
    February 2, 2009 at 10:15 am

    Zee, ek reken meer as net twee mensies😉

  4. February 2, 2009 at 10:34 am

    Nee, jong, julle moet nie net uitkyk virrie launch nie, julle moet kaartjies koop en CD’s bestel! *tsk*

  5. February 2, 2009 at 1:18 pm

    …en het ek al gese dat ek uitsien na die launch en jou birthday en die Kaap ??? xh

  6. 6 BB
    February 2, 2009 at 1:39 pm

    Jip!! ( ( ( H ) ) ) – en jy kan dit maar aanhou sê my Love😀 (het jy al jou kaartjie gekoop??:mrgreen:

  7. 7 Jo-Ann
    February 2, 2009 at 4:46 pm

    Ons wag vir julle BB! Kom verf die Kaap rooi! En ons wag vir daardie CD! En mag jy ook sommer gou vir ons oppie TV sing!

  8. 8 maxie
    February 2, 2009 at 8:31 pm

    Geniet die Kaap (lucky fish)!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: