03
Feb
09

launch countdown 3…


Die tyd vlieg!😯 My webmaster stuur dié vir my om op my blog te sit – en ek dink “what the…” – issit alweer tyd??

Ek reken – hmmm – hier’s darem nou ‘n bietjie meer info op – dié blokkie is beslis nie vervelig nie; en ek dink: as jy die titel van die cd kan raai, wen jy een van die eerstes vars van die drukker af!! Ok? Stuur vir my ‘n epos na info@birgit.co.za of tik sommer jou raaiskoot in ‘n comment hieronder.

bb_cd32

Het ek al gemention dat ek van Donderdag tot Sondag nie beskikbaar is nie?? Nie in die dorp is nie?? Het ek al vir julletjies genoem dat ek KAAP TOE VLIEG Donderdagoggend???:mrgreen:

Het ek al gesê dat ek ‘n paar van BB se Allermooistes daar gaan ontmoet?! My liefste ELF-maatjie (my geesgenoot since before time began), die ware Lady van Namibië Jo-Ann (my lands- en herkomsgenoot), ene mooiste Sonkind (my, so verneem ek,  joie de vivé-genoot) en ‘n all-time favorite vattie_ehhhmm_dinges Roer (my diep-omgee-genoot). Van hierdie wesens ken ek al🙄 kannit wees?? 3 Jaar +??!! Van Steve se #sssb af! Kyk, as ek daardie man iets in die lewe skuld is dit dat hy my in aanraking gebring het met van dié superste, übercoolste mense op hierdie aardbol en daarvoor… nee wag, ek span die wa voor die osse in – ons kan dalk later nog ‘n cd weggee vir die antwoord op daardie vraag/raaisel:mrgreen:

Toe, toe, toe waarvoor wag jy?? Stuur my ‘n epossie of skree jou raai-raai uit! Ek sal die wêreld se beste Vriending die trekking laat behartig…

/me hoop nou nog net dat ene Skoor vir ‘n wyle uit die diepsee kan opkom virre asempie en ‘n hallo-drukkie – dan’s die Kaap wragtig wat my betref Hollands!!


13 Responses to “launch countdown 3…”


  1. February 3, 2009 at 7:51 am

    Welkom by BB se welsyn – Enige verdere cd weggee moet eers met die Uitvoerende Komitee bestaande uit my en die Nartjies bespreek word onthou jy !! Love jou anyway xxh

  2. 2 Jaco
    February 3, 2009 at 8:06 am

    Bwhahahahahahaha, you crack me up. Daar issie nou tyd vir bangword nie. By die tyd wat jy klaar ge-holiday het inni Kaap lê daar nog twee sulkes in jou inboksie.
    Het ek al genoem dat ons stukkend jaloers is op julle kuier . . .?

  3. 3 ELF
    February 3, 2009 at 9:05 am

    Die R E A L I T E I T hiervan moet nog insink .. maar my hartjie doen cartwheels en hang sommer onderstebo aan daai klimraam en wag vir jou. Soos jy se BB .. a bond before time began .. and somehow stronger .. than time itself. Ons Tafel(berg) staan reg vir jou!😉

  4. 4 RB
    February 3, 2009 at 9:11 am

    Ai BB jy is bitter, bitter, bitter het ek al gesê bitter lelik om my so jaloers te maak met jou Kaap trippie – SIES!!!!!!
    Geniet dit namens my ok asb!!!!!

  5. February 3, 2009 at 10:56 am

    Hie-hie, nou weet ek hoe julle gevoel het toe ek verlede jaar almal aanhoudend herinner het dat ons see toe gaan – flippen groen van jaloesie!:mrgreen:

    Geniet dit gate uit. En neem foto’s!😉

  6. February 3, 2009 at 3:56 pm

    Dagse BB
    Jammer om jou teleur te stel, maar die Kaap is toe tot verdere kennis, hulle vat stock.👿

    Geniet BB dit kan en mag net wonderlik wees.😉

    Groete

  7. February 4, 2009 at 9:11 am

    Geniet die holiday….. ek is in my moerin jaloers!

  8. 8 BB
    February 4, 2009 at 9:15 am

    :mrgreen:😆😀:mrgreen:

  9. 9 Jaco
    February 4, 2009 at 10:17 am

    En toe was daar net een slapie oor . . .

  10. 10 BB
    February 4, 2009 at 10:46 am

    😉 – Jeppppaaaaaaaaaaa!!!!

  11. February 4, 2009 at 2:08 pm

    Enjoy!! 😉

  12. 12 monique
    February 4, 2009 at 3:41 pm

    Is die Cd se naam dalk “EK EN JY…”???

  13. 13 BB
    February 5, 2009 at 9:50 pm

    😉 @ Mo… jy kroek!!!:mrgreen:


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: