05
Feb
09

Dag 1…


Ek’s OP!! Moeg. Poegaai. Maar ek is. In. Die. Mooiste. MOOISTE. KAAP!!:mrgreen:

(ek sal julle die gory detail van Grimm’s nagmerrie : “The Imperial Rental Car” spaar…👿 )

Lunch by Primi (Bloubergstrand) – BB se Bruschetta (njammies) links…

ct-5-feb-005

Kyk net die ongelooflike view!!

ct-5-feb-006

Ene ‘Heather Bam’ het hier verdrink in 1911 :( – mooiste baai… ons was nog op na Melkbosstrand vir koffie (anderdag meer oor my droomhuisie daar…)

ct-5-feb-010

Helge seg dis twee van sy favorite ‘goete’ in die whole wide world op een foto: BB en Tafelberg😉

ct-5-feb-027

New culinary experience virre meeu… Zambian green beans uit Woolworths Food😀 (daai vere staan so van pure lekkerte – nie oor die wind so waai nie!!)

ct-5-feb-034

Mr Conscientious @ 22:00!!! (na ‘n geveg met die hotelbestuur is die fiets eers om 21:30 afgelewer… check die tevrede (evil) grin😆 )

ct-5-feb-036

That’s all for now,  folks…. *Gaaaaaaap* – lekker doedoes *mwah*!!


14 Responses to “Dag 1…”


  1. February 6, 2009 at 12:36 am

    Aha! The early bird catches the worm! Of is dit nou die ‘late’ bird?! 😆

    Lekker, BB, lekker! Pragtige foto’s…en pragtige ou lyfietjie wat jy het, girl! :mrgreen: Gee weer daai diet van jou, duidelik WERK dit!

    Enjoy, enjoy, enjoy! 😉

  2. February 6, 2009 at 6:39 am

    Ok, so hopelik was dit nou die enigste mense wat uitgehaal moes word (Imperial en die hotel) en kan julle julle vakansie verder geniet!

  3. February 6, 2009 at 7:32 am

    Dagse BB and the Bad Bone Man😆
    Me very:mrgreen: but enjoy.
    Hoe nice sou Melbosstrand en die res nie gewees het nou nie.🙄
    Hoop dieselfde as Krista die bad service is nou verby en dis plain sailing verder.
    Groete

  4. February 6, 2009 at 7:51 am

    Is Helge nie al bietjie moeg virrie silverside en bone nie?

  5. February 6, 2009 at 8:21 am

    Dit lyk sooo lekker. Geniet elke oomblik.

  6. February 6, 2009 at 8:33 am

    Oeeeeee dit lyk soooooo lekker! Ek raak sommer 6 skakerings van GRAS GROEN!!! Geniet dit gate uit, hoop al die fights is nou gefight dat julle lekker verder kan kuier!

  7. February 6, 2009 at 8:46 am

    Lekker! Geniet dit Bieps!
    Duidelik is Helge nog op die silverside en bone, Krista😯

  8. 8 ELF
    February 6, 2009 at 8:51 am

    Jy is HIER! Hmmm klink so mooi ek se dit sommer weer .. JY IS HIER! And the gentle giant is looking great ek sal moet gym-notes vat! See you soon my friend!😀

  9. February 6, 2009 at 9:35 am

    Ek is tot oor my ore toe jaloers. Geniet die break…. lyk of jy gaan hard werk as jy terugkom huis toe. RUS suster RUS!

  10. 10 RB
    February 6, 2009 at 9:41 am

    Ek wil niks sê nie, behalwe: GENIET DIT VIR AL ONS ANDER VALIES!!!!!!!!!!

  11. 11 Jaco
    February 6, 2009 at 12:35 pm

    :mrgreen: x infinity plus 1

  12. 12 Roer
    February 6, 2009 at 1:52 pm

    Nog een slapie…😆

  13. 13 BB
    February 6, 2009 at 3:25 pm

    Silverside en bone x 6 per dag!! (V’ogint darem ‘n omelet met mushrooms gehad…) Nee jong Vriending, hy thrive op die visual culinary delight op my bord – so ekke bestel net MOOI etes:mrgreen: (en ek eet die complimentary Lindt balls in die hotel skelm snags ini badkamer😉

  14. 14 BB
    February 6, 2009 at 3:27 pm

    Spring jy my voor, Roertjie!!😆


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: