06
Feb
09

Dag 2…


Wipneusie se plekkie in Houtbaai dalk😯 ???

ct-6-feb-020

Kyk, Delsch!!! Ek ry hom bloots!!! :mrgreen:  (kanon op Karbonkelberg)

ct-6-feb-0221

Ek het hom 6 keer gesoen!!!! (…en hy soen jou net as jy ‘n bokkom stert of stuk snoek in die mond het😕 )

(Ek dink Helge het aspris stadig ge-kiekie – seker lekker gegiggel agter daai kamera vir my met stukke droe vis ini bek:mrgreen: ) – ah well, ons het albei besluit 6 soene was genoeg vir een dag (vir altwee van ons) – (die damn duitse toeriste het darem die perfect shots ingekry!! – LOL!)

ct-6-feb-034

Helge met ‘n Coke Zero en porsie Silverside op Greenmarket Square… (sy grootste begeerte op ‘n poster reg langs hom😆 ) By the way: probeer gerus die excellent Mezes by Baran’s daar (ek het Shakshuka gehad – hmmmm-njam!!)

ct-6-feb-048

‘n Square lighthouse!!! Well, I never…🙄

ct-6-feb-056

Aandete in “The Set” (Victoria Junction Hotel) – die “Persian Nights” cubicles is nogal moeranties – maar hengse warm!!

ct-6-feb-063

CHEERS Allermooistes!!

(Ek moet vroeg inkruip – het ‘n date more oggend om 09:00 by Cafe Magnifico – die perfekte naam vir die perfekte spul mense wat ek uiteindelik die voorreg het om te kan ontmoet!!)😉


4 Responses to “Dag 2…”


  1. February 6, 2009 at 9:29 pm

    Nou kan jy nou meer, daar het hulle nou wraggies my naam gevat! Ek wou nog altyd so “Ola” Munchies winkeltjie oopgemaak het! 🙄 whahaha

    Pragtige foto’s veral die laaste romantiese een! 😉

    Geniet die ontbyt môre!!

  2. February 7, 2009 at 7:29 am

    Dagse BB en Mr. Silverside :shock::wink:
    Ek kan sien julle geniet die trippie baie.
    Die ontbyt kan net lekker wees, mag julle spul dit nog lank onthou.
    Groete

  3. February 7, 2009 at 11:16 am

    Hou lekker vakansie en kuier lekker saam met die ander, maar moet asb nie julle vlug mis nie, ons verlang VREESLIK!!!!!

  4. 4 Roer
    February 9, 2009 at 9:51 am

    Green Market Square is ‘n spoegie van my werk af. Moes my gebel het!!!!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: