10
Feb
09

Launch Countdown 4….


Ek’t nou so lekker ge-Kaap dat ek amper skoon vergeet het wie ek is en waarheen ek op pad was – (kop ini wolke is nie so erg nie maar verdwaal isse lelike ding!!) Dankie tog vir my human rigtingwysers!!

bb-cd

…en so stap ons al nader en nader aan die 25ste – Ek reken – hoe meer gebuig jou knieë is, hoe korter afstand is daar om te ‘crash’ – hoe regopper en kordaater jy staan – hoe verder val jy… So, as jy my dalk soek… ek is hieronder op my knieë, waar ek hoort😉


11 Responses to “Launch Countdown 4….”


  1. February 10, 2009 at 5:58 pm

    Ons kan nie meer wag nie – eers vir Koos se show en dan joune! Jipppppiiiiiieeeeeeee!

  2. 2 ELF
    February 10, 2009 at 7:19 pm

    Een probleem met die nuwe cd .. hoe kies mens nou ‘n favourite track?😉

  3. February 10, 2009 at 7:23 pm

    Dagse BB
    Alles wat mooi en wonderlik is vir jou in die dae wat aanloop tot die groot dag en ook die wat na dit volg.😉
    Groete

  4. 4 BB
    February 11, 2009 at 8:50 am

    Down, Vriending, enough already! Jy klink al soos ‘n ‘groupie’ – ROFL!!!

    Elfietjie – jy kies daai een wat mee jou praat – ek praat nogal met jóu daar in “Ek ken jou”😉

    Dankie Ridder – ek waardeer baie!!

  5. 5 ELF
    February 11, 2009 at 9:36 am

    Ek het nou met nuwe ore daarna gaan luister .. ek het nou hoendervleis so groot soos ek is. Ja BB, jy ken my .. dankie dat ek jou droom in my hande mag vashou en so stukkie van hierdie amazing journey wat vir jou voorle langs jou mag stap. Baie liefde, Elf. x

  6. February 11, 2009 at 11:09 am

    Al wat ek kan se is dat ek die heeltyd geweet het dit gaan gebeur, dat ek onbeskryflik trots is, ongelooflik dankbaar is om hier te kan wees as dit gebeur en glo met als wat ek is en weet dat dit n groot sukses gaan wees ( en as daar iemand is wat dit verdien, hel dan is dit JY !! )- lief jou xxxh

  7. 7 BB
    February 11, 2009 at 11:20 am

    …and he picked me!!:mrgreen:
    Maar wag, laa’k stilbly – voor ek nou-nou my hele Valentines inskrywing hier weggee…😉

  8. February 11, 2009 at 2:40 pm

    Nee wat, BB, jy kan maar regopper staan. Ek reken jy sal nie val nie. :mrgreen:

  9. February 12, 2009 at 7:34 am

    Wipneus help gou vir BB daar van die vloer af op!! Magie in, borsie uit…
    Ons is ook ongelooflik trots op jou BB en ek stem saam met Helge as daar een is wat dit verdien is dit jy!

    Vlieg hoog!!!

  10. February 12, 2009 at 8:41 am

    25ste? Klink soos Krismis. Ek weet jy gaan sommer ‘n grooooote present kry, en heppie voel soos asof jy iewers langs die see sit met jou voete in ‘n poeletjie.

  11. 11 BB
    February 12, 2009 at 2:05 pm

    Hmmm, nogal hê Skoor?! Og en dankie!! (alhoewel ek baaaaaaaie eerder my hele lyf in die Atlantic wil onderdompel sal ek nie nee sê virrie voete in die poeletjie nie:mrgreen: (see is see whichever way you look at it). En dankie Boends en Wippie ook virrie nice woorde!!😳 Ek waardeer!! xx


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: