18
Feb
09

2 B…


CD LAUNCH – 25 FEBRUARIE 2009 – CENTURION TEATER

 

 

bb_cd1

Ek het al heelwat raaiskote in my Inbox gekry… sorry my enigste mooiste meisiekind – jy ken mos die reëls (no relatives :mrgreen: Jy wéét dan mos jy sal jou eie kopie kry en ek sal jou MAAK dit luister!!👿 Laa’k net éénkeer in daai karretjie van jou klim en hy’s nie op full volume nie😀 ).

 Sodra die cd launch afgehandel is, sal ek die wenner aankondig!

Sonder om julle te veel te verveel – dis ‘n klein nagmerrie om ‘n cd te launch – oja, dit is steeds ‘n ‘dream come true’, maar wat agter die skerms aangaan – ek sidder net!!

My Helge, ai, hoe hoe hoe gaan ek óóit in my hele lewe genoeg kan dankie sê? En altyd, altyd is jy daar om nóg ‘n klip uit my pad te rol en indien nodig nóg ‘n deur oop te skop… :lol: en heeltyd vou jy my toe en keer als wat my dalk net moontlik kan laat stres of omkrap of frenzy van my af weg soos ‘n onsigbare shield. Soppy as this may sound: Jy is nog steeds en alliepad presies dieselfde ‘Reus van ‘n Man’ wat ek oorspronklik gekry (of soos jy terg: onder die ‘wip’ gevang het). 8)

Vir jou ore, vir jou geduld, vir jou arms, vir jou kalmte en vir jou stoere vattie-nonsens-voorwaarts-mars attitude: Dankie Vriending!

En jy wat daar iewers agter ‘n skerm sit en met elke whim van my kant af doodrustig en geduldig👿 maar net als reg-toor op my site: Thanks Narciepit! (Ek wag virrie invoice:mrgreen: )

Dankie julle Allermooistes wat hier inloer – dié wat eerder epos stuur as comment – dankie, dankie vir julle woorde van ondersteuning en ook vir die virtual drukkies!! Julle is waarlik my menskombers!! Xx


11 Responses to “2 B…”


  1. February 18, 2009 at 9:00 am

    I am amazed!!!! En dis duidelik dat ek iewers verskriklik baie gemis het! Maar BB!!!, verskriklik baie geluk! Hierdie CD gaan ek soek tot ek vir hom kry! Ek MOET darem ten minste een maal ‘n dag my blogvriendin se soet stemmetjie aanhoor!!!

  2. 2 BB
    February 18, 2009 at 9:40 am

    ‘Soet’ stemmetjie nogal:mrgreen: – ai Pikkelik ek weet nou nie van soet nie, maar ek waardeer jou vertroue immensely!! x

  3. February 18, 2009 at 9:57 am

    Jy weet ek is daar vir jou en behoed who ever maar net mag lyk of dalk self net oorweeg om skeef in jou rigting kyk – jy weet waarnatoe ek hulle gaan vat en saam met wat ek hulle gaan maak swem – lief jou xxh

  4. 4 BB
    February 18, 2009 at 10:29 am

    😯 my Love!!!
    Gaan ons ALWEER Kaap toe???:mrgreen:
    Og, anybody out there… PLEASE kyk my skeef aan – want dan kom jy saam!!!🙄

  5. 5 monique davidtz
    February 18, 2009 at 10:48 am

    Waarna sal ek nou anders luister!?
    Ek kan nie wag vir die launch nie!! Sooooooo trots op mamma!!
    Onthou : Challenges are opportunities to find out who we really are!
    Lief vir mamma!
    Mwah

  6. 6 Zee
    February 18, 2009 at 11:16 am

    Tsk… as jy weer Kaap toe gaan sonder my is daar moeilikheid hoor!!

    Ai, ek sien al hoe pragtig is hierdie cd omslag. Jinne maar jouse oge is blou hoor!

  7. February 18, 2009 at 3:52 pm

    Baie geluk – en hoop die “launch” inspireer en motiveer jou vir meer.

  8. 8 Roer
    February 18, 2009 at 4:33 pm

    Beebsie, baie geluk en baie sterkte. Ek het vandag een van daai snow globes goetertjies gesien met ‘Tafelberg’ binne in. Sommer dadelik aan jou gedink. As ‘n mens nog kinderlik gelukkig kan raak oor iets, skort daar mos niks. Dink aan jou op die 25ste.

  9. February 18, 2009 at 5:01 pm

    Ooooooooooo………………….. NOU snap ek! Die EEN inskrywing wat ek gemis het. 😆 Toe jy se stuur ‘n posduif, toe dog ek…ek weet nie wat nie! Maar nou weet ek. Gee ‘n clue, BB. Is dit ‘n Duitse titel? 😉

  10. February 20, 2009 at 2:49 pm

    Baie sterkte met die Launch, BB! Ek weet sommer dit sal ‘n sukses wees. Soos Wipneus aangaan kan ek nie wag om die CD te kry nie!

  11. 11 BB
    February 20, 2009 at 3:36 pm

    Thnx Botterbekkietjie!! x (kontak my bestuur vir daai een:mrgreen: – of vra vir Wippie – she knows EVERYTHING too😉


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: