20
Feb
09

Happy 13th Birthday dear Erich…


 1…2…3…4…5…6…7…8…9…10…11…12…………….TEENAGER!!!!!!!!!teen11

You can tell a child is growing up when he stops asking where he came from

and starts refusing to tell where he’s going…

teen2

I have seen my kid struggle into the kitchen in the morning with outfits that need only one accessory: an empty Gin bottle!!!

 

 

 

teen3

As a teenager you are at the last stage in your life

when you will be happy to hear that the phone is for you.

 

 

 

My liefsteEra – baie BAIE geluk met die herdenking van jou geboortedag!!

Die PYN!!!😯 – Hahahahaha!!

Nee wat, ek kan met alle eerlikheid sê dat jy van dag 1 af een amazing bondeltjie vreugde was –

ek is gebless met ‘n laatlam wat nie net oulike maniere het (vir ‘n tiener:mrgreen: ) ,

maar wat waarlik my hart vol maak.

Jy is my gebedsmaatjie en dus baie keer my vertroueling en ek is so ontsettend dankbaar daarvoor!

Dankie vir jou goeie opregte hart.

Dankie dat jy my bless – elke dag. Dankie vir jou hand op my voorkop wanneer ek jou by die skool aflaai.

Dat jy vir my bid en dat jy my opdra netsoos ek jou.

En soos ek vanoggend vir jou gesê het:

Ek glo dat God glimlag elke keer wanneer Hy op jou neerkyk en sekerlik dink: “Welgedaan!”

 

 

 Era

Mag HY jou ryklik seën en nog baie jare spaar, my liefkind!!


7 Responses to “Happy 13th Birthday dear Erich…”


  1. February 20, 2009 at 10:07 pm

    Og, het ek skoon trane in my oe! Dis baie spesiaal.

  2. February 21, 2009 at 7:44 am

    ♪ Happy birthday to yoooooouuuuuuuu ♪
    ♪ Happy birthday dear Eraaaaaaaaaaa ♪
    ♪ Happy birthday to yoooooouuuuuuuu ♪

    Jy is ‘n wonderlike voorbeeld vir die meeste van ons wat hoop, geloof en liefde aanbetref. En jy maak jou ma se hart soooooooo bly!!!!!

    Geniet die ysskaats!

    Oom Jaco & Tannie Krista

  3. February 21, 2009 at 10:22 am

    Happy bday Earl !!

  4. February 21, 2009 at 2:27 pm

    Happy Birthday Young Gentleman

    May the love and favour of the Living God be your companion everyday and night for the rest of your life.

    May Peace, love, happiness, prosperity and joy be your trademark always.

    Be blessed in abundance

    Greetings

  5. 5 Zee
    February 22, 2009 at 7:19 am

    Eric, happy birthday. I hope that you had a wonderful time!

    BB, jy is voorvaar blessed met so pragtige kind hoor!

  6. February 23, 2009 at 7:48 am

    Happy birthday Erich!!! 🙂

    Baie mooi foto Beeps!

  7. 7 Roer
    February 23, 2009 at 12:03 pm

    Oops. Bietjie laat. Hoop dit was ‘n wonderlikke dag jonge man en baie dankie dat jy jou ma so trots maak. ‘n Geseënde jaar vir jou.


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s




February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: