27
Feb
09

BB = Baie Blessed!!


My eerste huiwerige baba-treetjies as ‘performing’ artist…

bb1

Nee wat, gee my anytime eerder ‘n barchair…  (Ek doen baaaaie eerder ‘pikante moves’ dáárop:mrgreen: )

bb2

Sien?? So :

bb52

Op my veiligste – agter my Cort…😉

(kyk wat het my Helge op my guitarstrap laat borduur!! – dankie my Love!!)

bb41

Ek was nogal oorweldig gewees…

bb3

en dankbaar… met die besef dat elke applous, elke gelukwensing en blyk van ondersteuning en omgee,

en elke bear-hug na die vertoning só opreg en eerlik was –

DIEP DANKBAAR!!

 


29 Responses to “BB = Baie Blessed!!”


  1. February 27, 2009 at 12:44 pm

    …..en ek is tog eerste ! Geluk my lief – dis pragtig – so bly ek was daar.xxh

  2. February 27, 2009 at 1:05 pm

    Ai, BB, ek’s sommer hoendervleis. Ek wens so ek kon daar wees. Die foto’s is pragtig – JY is pragtig. Geluk!

  3. February 27, 2009 at 3:15 pm

    Baie geluk. Mag die babatreetjies sommer vinnig oorgaan in springbokspronge! Iemand wat so lief is vir wat sy doen verdien dit.

  4. 4 Zee
    February 27, 2009 at 3:52 pm

    Ek was een van die gelukkiges om daar te wees. Dit was AWESOME verby gewees.

    (Ns… daai lyfie.. ja ja ek weet ek moet reg eet soos jy altyd vir my sê en OEFEN… maar nou ja, ek is dit seker nie beskore nie!)

  5. February 27, 2009 at 5:01 pm

    BAIE geluk BB!
    So…waar bestel ons?

  6. February 28, 2009 at 7:45 am

    Bestel by Krista 079 *** **** (kyk op website http://www.birgit.co.za onder “Kontak”) of epos na die adres ook daar. Dit word orals heen gepos het ek gehoor !! Bestel nou, luister en geniet !!

  7. February 28, 2009 at 3:19 pm

    En ek kan nogsteeds nie die smile van my gesig af kry nie!!! Jy het dit gedoen BB! Ons is baie trots en bly vir jou! En ook baie bly dat ons hierdie magic oomblik saam jou en Helge kon deel!

  8. March 2, 2009 at 10:11 am

    WhoooooHoooo! At last kry ek ook ‘n kans om te kom comment!

    BB, jy was FENOMI-FLIPPEN-NAAL!!!!

    Dankie dat jy die moment met ons gedeel het!

    btw, Wie? dit bug my al ‘n week lank!

  9. 9 Roer
    March 2, 2009 at 11:34 am

    Zee, sy eet gin reg nie!! Sy eet wafels en roomys en chocolate balletjies! Die lewe is darem so onregverdig en dan sê mense God het nie witbroodjies nie. Looks, personality AND a voice.

    Pragtig Beebsie. Wens jy kon ook in die Kaap kom op tree. Wie weet, miskien eendag. Ek luister uit vir jou op die radio… Trots op jou.

  10. 10 BB
    March 2, 2009 at 2:24 pm

    :mrgreen: @ Jenny – vra van die oooooooooouuuuuuu #sssb b(l)oggers!!!

    lol @ ROERtjie!!!! Ok darem nou nie aldag en heeldag nie!! Daai was ‘n baaaaaie SPESIALE okkasie!! Ek eet gewoonlik net Sondae wafels en roomys en één skamele ou Lindt bolletjie elke aand… so saam met die laaste koffietjie en menthol. Verder issit All Bran en groen bone:mrgreen:

  11. March 2, 2009 at 2:29 pm

    En hier land ek toe ook.

    Nou wag ek net om ook te kan aanskakel en hoor hoe jy nou eintlik klink, want lyk, lyk dit goed.

    (Effe te dun Zee, maybe moet jy maar die oefening los, as die Kaapse Suid-oos julle tref, waai hy julle tot onder in Hanover straat!)
    😆

  12. March 2, 2009 at 3:16 pm

    😯 wie wil ek ook weet?

  13. March 2, 2009 at 3:35 pm

    Kan julle dan nie sien dis Dr Phil nie?😉

  14. March 2, 2009 at 3:40 pm

    Kry ons ‘n prys as ons daai “wie” reg raai!:mrgreen: 😆

  15. March 2, 2009 at 3:41 pm

    Jaco verkeerd!!! Beeeep!!! Next!

  16. March 2, 2009 at 3:42 pm

    Kom daar is ‘n boks lindt sjokelade op die spel, maar familie en die organiseerders van hierdie funksie mag nie saamspeel!!! :mrgreen:

  17. 17 BB
    March 2, 2009 at 3:44 pm

    Kan ek ook raai vir daai box Lindt – GROOT ASSEBLIEF Wipsietjie??!!😉

  18. 18 BB
    March 2, 2009 at 3:47 pm

    😯 Wonner ek nou so terloops WIE daai box Lindt gaan sponsor???🙄
    /me loer vir Wipneus ~ Wipsietjie??? Jy???:mrgreen:

  19. March 2, 2009 at 3:49 pm

    No fair, For once in my life weet ek ook wat die antwoord is, nou mag ek nie saamspeel nie. But I am open for a bribe👿

  20. March 2, 2009 at 4:08 pm

    Ek sponsor die tjoklits!!!

    BB nee die ster van die show mag nie saamspeel nie!!! So sorry!!

    Geen bribes Jaco! 😈 “Webmeesterssssssss?????????”:mrgreen: mag ongelukkig nie deelneem!!!

    Julle moet gou maak, anders gee ek aan myself die prys!!!

  21. March 2, 2009 at 4:14 pm

    *sulk*

  22. March 2, 2009 at 4:17 pm

    Webmeester laat weet my asb as ons ‘n wenner het? 😆

  23. March 2, 2009 at 4:20 pm

    Ja. Ekke!

  24. March 2, 2009 at 4:22 pm

    Of wag tjoklits maak vet!!:mrgreen:

    Ek sal ‘n getekende BB cd vir die wenner skenk!!

    Jaco ek en jy mag in elk geval nie tjoklits eet nie!!! 😈

  25. March 2, 2009 at 4:23 pm

    😆 Jy kroek!!! whahaha

  26. March 3, 2009 at 9:58 am

    Ek weeeet, Ek weeeeet… maar BB het my gesê, so ek speel nie saam nie… darned!
    Terloops BB, wanneer weet ons nou wie daai cd gewen het waarvoor ons geraai het?

  27. March 3, 2009 at 10:56 am

    Nog geen wenner???? Lyk my die mense hou nie van tjoklits en musiek! 😆

  28. 28 BB
    March 3, 2009 at 1:14 pm

    Daar IS ‘n wenner vir die cd!! Ek sal hom/haar môre aankondig!!:mrgreen:

  29. June 29, 2009 at 1:07 pm

    Ik heb ook een aantal maanden geprint klaar liggen.Ohh, wat een mooie kleuren!!!Heel veel plezier met borduren!!!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


February 2009
M T W T F S S
« Jan   Mar »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
232425262728  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: