03
Mar
09

2 Vissies…


Ek het twee vissies persent gekry!! 

Ek noem hulle “EEN” en “TWEE” …

(hoe sien jy in elk geval die verskil tussen dié twee???)

2vissies

 

Anyways…. Een het versuip😦 … ehhhhhmmm gevrek ?? :oops: 

 

Maar ek het darem nog Twee!!!:mrgreen:

 

 


13 Responses to “2 Vissies…”


  1. March 3, 2009 at 3:04 pm

    😆

  2. March 3, 2009 at 3:43 pm

    Ekke sal maar net stil hier in die hoekie sit en na die vissie kyk . . . net nou word ek ook versuip!😀

  3. 3 BB
    March 3, 2009 at 3:51 pm

    Hehehe@Vriending!!
    Og, vissies laat my altyd so lekker reminisce oor my laerskool dae – en my eerste poging tot die digkuns…😉 My gedig se naam: “Die nag-gesang van die goudvis” (koppie het daardie jare al lekker geraas… ek kon dig ja!! ek kon nog net nie rym nie😳 )

  4. 4 ding
    March 4, 2009 at 5:48 am

    BB, jy’t nie vir EEN ‘n bietjie melk gegee nie, het jy? Of die vis probeer afdroog na sy eerste swemslag nie, ne? Ding sou waarskynlik!
    Ding sal daai onthou – volgende goete waarop Ding ietwat swaar is, gaan Ding ook in twee’s kry en hulle een en twee noem, sodat ding darem TWEE kan oorhe as EEN gegroet het. Dis nou snykantskerp!

  5. 5 BB
    March 4, 2009 at 7:17 am

    Die laaste bietjie Milk of Magnesia – iemand het my geseg dat goudvissies so ‘n mooi glow in the dark kry daarvan – en ek het nog ‘n bottel in die kas gehad van eeeeeehhhhhhhmmmm🙄 jip, dit was 1989!!:mrgreen:

    Ek het MOM nou ge-wiki – ek sien dis ‘n natural laxative😳 (en dit keer dandruff) – Een het seker ge-#twee of geoverdose of was dit Twee en dalk het ek net nog net vir Een???😕

    Ag wat, at least bespeur ek geen skilfers oppie koppietjie nie!!:mrgreen:

  6. March 4, 2009 at 8:54 am

    😆 Maar julle is skerp!
    Ten minste het jy nog twee, maar jy hoef net een te voer.

  7. March 4, 2009 at 9:33 am

    😆 Baie snaaks!!
    Geluk met die CD – my raaiskoot was darem maar vêr van die kol!!

    Planne om dalk in die Kaap ‘n vertoning te kom doen?

  8. 8 BB
    March 4, 2009 at 9:56 am

    Ek wag virre invite Emil😉

  9. March 4, 2009 at 10:25 am

    Boendoe het die anderdag hierdie visgrappie vertel:

    Die ou, ongetroude staatsdienswerker het ‘n goudvis gehad. Elke dag na werk, is hy reguit huistoe waar hy vir hom tee maak en met sy goudvis gesels. So is sy roetine vir jare.

    Eendag gaan maak hy ‘n paar happe saam met sy kollegas. Daardie aand kom hy laat by die huis. Toe hy begin uittrek, slaan hy per ongeluk die visbak van die kas af. Die goudvis lê en gaap op die mat.

    In trane se die staatsdienswerker vir die goudvis: “Ek het my hele lewe opgeoffer vir jou. Elke dag kom ek vroeg huistoe. Dis die eerste keer wat ek laat kom, en nou wil jy my byt.”
    😆😆

  10. March 4, 2009 at 2:36 pm

    😆 @ Dellie!

    Ek is nie goed met visse nie en het net EENkeer TWEE gehad en nooit weer nie!

  11. March 5, 2009 at 7:25 am

    😆 @ dellie

  12. March 9, 2009 at 9:28 pm

    Dan sal ek maar iets moet reël met Caffee Mocca of McNaughton’s of sommer die Dorpsteater!!!!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


March 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Archives

Blog Stats

  • 153,414 hits

%d bloggers like this: