Archive for March 4th, 2009

04
Mar
09

En die Wenner is………


Can we have a drum roll please???

drum_roll

Daaaaaaaarsyyyyyyyyyy!!! Hokaai!!! DANKIE!!!

Die Wenner van die CD :

bb-cd

is:

oh the suspense!! the tension!! the thrill…. Don’tcha just looooooooove it?? :mrgreen:

NANDI MARé  van Nelspruit!!

Baie Geluk, Nandi!! (Verbeel ek my of is jy ook ‘n ‘ou’ #sssb b(l)ogger?? 😆

(Die true Steve fans van ouds… die rieme onder die hart – die wat die cd koop net vir die Steve tribute daarop!!

Kan julle glo, daar’s ‘n girl wat oor die naweek daai tribute al vir my kon voorsing!! 😯

Stuur vir my ‘n posduif sodat ons die cd vir jou kan stuur komplimente die SA Poskantoor (en dan hou ons almal saam styf duim vas – moenie asem ophou nie, jy mag dit dalk net nie maak nie 😉 – dat jy voor Kersfees darem die cd kry!!)

Ek hoop dat daar vir jou ook  ‘n song gaan op wees wat ietsie vir jou sal beteken….

 

Dankie vir ALMAL se raaiskote (my inbox het oorgeloop!!) En dit alleen maak my seriously nederig oor so baie van julle graag een wou hê (of issit net ‘n geval van : assit gratis is, soek ek een??? 😉

 

Advertisements



March 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Archives

Blog Stats

  • 174,842 hits
Advertisements