04
Mar
09

En die Wenner is………


Can we have a drum roll please???

drum_roll

Daaaaaaaarsyyyyyyyyyy!!! Hokaai!!! DANKIE!!!

Die Wenner van die CD :

bb-cd

is:

oh the suspense!! the tension!! the thrill…. Don’tcha just looooooooove it?? :mrgreen:

NANDI MARé  van Nelspruit!!

Baie Geluk, Nandi!! (Verbeel ek my of is jy ook ‘n ‘ou’ #sssb b(l)ogger??😆

(Die true Steve fans van ouds… die rieme onder die hart – die wat die cd koop net vir die Steve tribute daarop!!

Kan julle glo, daar’s ‘n girl wat oor die naweek daai tribute al vir my kon voorsing!!😯

Stuur vir my ‘n posduif sodat ons die cd vir jou kan stuur komplimente die SA Poskantoor (en dan hou ons almal saam styf duim vas – moenie asem ophou nie, jy mag dit dalk net nie maak nie😉 – dat jy voor Kersfees darem die cd kry!!)

Ek hoop dat daar vir jou ook  ‘n song gaan op wees wat ietsie vir jou sal beteken….

 

Dankie vir ALMAL se raaiskote (my inbox het oorgeloop!!) En dit alleen maak my seriously nederig oor so baie van julle graag een wou hê (of issit net ‘n geval van : assit gratis is, soek ek een???😉

 


3 Responses to “En die Wenner is………”


  1. March 4, 2009 at 1:01 pm

    Baie geluk!
    Geniet die cd Nandi! Ek doen🙂

    Ek kan ook al die tribute voorsing!! 😆

    Hoor jy my stem oor die see ♪♫♪

    • 2 Nandi
      March 16, 2009 at 10:32 am

      Dankie Wipneus. Ek het nou eers gehoor ek het gewen. Was met verlof en het vandag eers begin werk.

  2. 3 Nandi
    March 16, 2009 at 10:32 am

    Yahoooo!!!!! Dankie BB!!! Kan nou nie wag vir my CD nie! Ek was met verlof en weet sowaar nie eers ek het gewen nie. Ek het vandag eers begin werk na ‘n heerlike rus van 3 1/2 weke! En toe vertel iemand my ek moet gaan kyk ek het gewen.

    En ja, jong ek is ‘n oudblogger. Ek het dan altyd gekrap in jou laai vir Lindt tjokkies🙂

    Luvvies

    Nandi


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


March 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: