Archive for March 5th, 2009

05
Mar
09

Roer jou!!!


 argus

Die fiets is nog altyd vir my ‘n rare, misterieuse voertuig…

Die passasier is die enjin!!! 🙄

(Ek is amper seker daarvan dat bodes en fietsryers die een of ander chromosoom in gemeen het)  

:mrgreen:

Be that as it may…

My wysheid vir die dag (dus, my eie “View of Reality – skuus Emil 😉 :

Kyk na ‘n fietsryer. Wieookal dit mag wees – ons weet hierdie drie dinge van hom/haar:

1. Ons weet hy/sy het opgeklim en begin trap/beweeg.

2. Ons weet dat hy/sy die een of ander tyd gaan stop en afklim.

3. Belangriker as dit: ons weet dat 

AS hy/sy op enige stadium tussen die op- en die afklimslag

(die begin en die einde van die reis) OPHOU om te trap en nie afklim nie –

hy/sy gaan AFVAL!!

sharp_corner

Dis hoe ons lewensreis ook maar is… jy klim of en dan TRAP jy vir al wat jy werd is

TOTDAT dit tyd is om te stop en af te klim… hetsy om te rus of oor die wiele pap is…

ROERtjie Sterkte!!

Julle ander b(l)oggers – ek wens jou genoeg asem toe om jou eie journey ook suksesvol te voltooi –

waarookal jy op pad heen is –

vra maar gerus vir Roer :

Goals are dreams with deadlines” 

en

“Obstacles are those frightful things you see when you take your eyes off your goal”!

Maar WAG-N-BIETJIE voor jy loop!! En hou tog maar duimvas vir háár ook!!  :mrgreen:

 

Advertisements



March 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Archives

Blog Stats

  • 175,708 hits
Advertisements