05
Mar
09

Roer jou!!!


 argus

Die fiets is nog altyd vir my ‘n rare, misterieuse voertuig…

Die passasier is die enjin!!! 🙄

(Ek is amper seker daarvan dat bodes en fietsryers die een of ander chromosoom in gemeen het)  

:mrgreen:

Be that as it may…

My wysheid vir die dag (dus, my eie “View of Reality – skuus Emil😉 :

Kyk na ‘n fietsryer. Wieookal dit mag wees – ons weet hierdie drie dinge van hom/haar:

1. Ons weet hy/sy het opgeklim en begin trap/beweeg.

2. Ons weet dat hy/sy die een of ander tyd gaan stop en afklim.

3. Belangriker as dit: ons weet dat 

AS hy/sy op enige stadium tussen die op- en die afklimslag

(die begin en die einde van die reis) OPHOU om te trap en nie afklim nie –

hy/sy gaan AFVAL!!

sharp_corner

Dis hoe ons lewensreis ook maar is… jy klim of en dan TRAP jy vir al wat jy werd is

TOTDAT dit tyd is om te stop en af te klim… hetsy om te rus of oor die wiele pap is…

ROERtjie Sterkte!!

Julle ander b(l)oggers – ek wens jou genoeg asem toe om jou eie journey ook suksesvol te voltooi –

waarookal jy op pad heen is –

vra maar gerus vir Roer :

Goals are dreams with deadlines” 

en

“Obstacles are those frightful things you see when you take your eyes off your goal”!

Maar WAG-N-BIETJIE voor jy loop!! En hou tog maar duimvas vir háár ook!! :mrgreen:

 


7 Responses to “Roer jou!!!”


  1. March 5, 2009 at 10:57 am

    ‘AS hy/sy op enige stadium tussen die op- en die afklimslag

    (die begin en die einde van die reis) OPHOU om te trap en nie afklim nie –

    hy/sy gaan AFVAL!! ‘ Whahahahaha Bieberjasie!!! Dis classic! 😆 😆 Jip, sterkte Roertjie!

  2. 2 Roer
    March 5, 2009 at 11:33 am

    Dankie Beebsie man. Jy gaan lat ek ‘n traan pik. Ek moet tog onthou om jou eendag die storie van my fietssaal te vertel en hoe hierdie boere girl ‘n plan gemaak het…😉

  3. 3 Zee
    March 5, 2009 at 12:20 pm

    Wow BB…

    Roer – GOOD LUCK GIRL!

  4. March 5, 2009 at 12:46 pm

    BB – dis ‘n baie mooi vergelyking wat jy hier tref. Dis soms net so damn moeilik om aan te hou trap as die opdraandes te steil raak. Kan mens dan maar soms bietjie afklim en die fiets net stoot?😉

  5. March 5, 2009 at 5:35 pm

    Pragtige inskrywing BB! 🙂

  6. March 6, 2009 at 5:45 pm

    Sien jy BB! Hier wys hulle vir ‘n mens jou moet le met ‘n fiets . . .

  7. March 13, 2009 at 4:33 pm

    Gits, baie dankie dat jy ook aan my gedink het. Ek voel werklik geëerd. Roer het my van jou inskrywing vertel (was die week my skootrekenaar vriendelik verbied).

    Jou inskrywing is mooi en baie waar. Iemand baie wys het eendag gesê: “Most people never go far enough on their first wind to find out they’ve got a second.” Dis iets wat ek self met hierdie wedren moes leer. Net toe ek dink ek het nie meer ‘asem’ (lees krag), toe gee iemand vir my ‘n yslollie langs die pad…


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s


March 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Archives

Blog Stats

  • 153,255 hits

%d bloggers like this: