Archive for March 12th, 2009

12
Mar
09

What you think of me…


What you think of me is none of my business… or is it?

And does it matter? Does it really matter after all?

Hmmmm….

seal-of-approval

 Maak dit nou saak of nie, BB??, vra ek myself af… (jip, ek praat met myself 😳 – nogal gereeld… ek regverdig dit half-en-half so: daar’s niemand wat vir my dinge so reguit sal sê soos ekself nie; ek het nogal ‘n ‘ding’ met die ‘self’ – dis daardie een wat jy ten minste eenkeer per dag moet face as jy jou hare kam of jou roompies aansmeer. Iewers, gedurende die dag kry jy ten minste één geleentheid om jouself in die oë te kyk – en gewoonlik ignoreer jy die woede, hartseer, teleurstelling en ja, selfs soms diep versugting van die groter ‘ek’ binne-in jou vir aanvaarding van juis die een met wie die hele spul moet saamleef – die hele jy.

Voel vir my so ek’s dalk van my topic af – maar, bear with me for a moment…

Wanneer iemand ‘n opinie oor jou vorm of het en jy is saliglik onbewus daarvan is als mos nog honky-dory, reg?

Wanneer iemand sy/haar opinie oor jou uitspreek (hetsy teenoor jou persoonlik of iemand anders en dis ‘n negatiewe standpunt) moet jy eers die volgende bepaal: KEN daardie mens my?? Of is daardie opinie slegs gebasseer op (moontlike eerste) indrukke? Weet daardie persoon wat in my binneste aangaan? Gee sy/hy om? As die antwoorde op daardie vrae “Nee” is… wel, nee, dan maak dit nie saak nie, maak dit?

If it’s what I wear or how I comb my hair 🙄

– then my ‘friend’, I really couldn’t care.

If it’s my weight, my age, my looks 😕

well, that seems cool in other’s books :mrgreen:

If it’s my voice, my way, my ‘me’

Heck, that’s what I will always be… 😳

All you see

is the outside of me

All you know

is what I care to show

And you say you might take the time someday

to get to know me in a better way?? 😯

Oh…  spare yourself the time and effort please!!

‘Coz I just found out: Cruelty is a most wicked disease… 😦

 

Advertisements



March 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Archives

Blog Stats

  • 174,842 hits
Advertisements