Archive for March 22nd, 2009

22
Mar
09

Bashing ini Bundu…


‘Skies Boends – steel ek so amperkies jou blogtitle!!

Hierdie is die naaste wat ek in ‘n lang tyd aan ‘n diep-donker Afrika experience gekom het…

en soos julle weet is Afrika nie vir sissies nie :mrgreen:

helge

Helge het eers gereken my vreesloosheid is awe-inspiring!!

bb2

Only a leopard could look more graceful at that height!! 🙄

bb3

Clumsy?? Who? Me? Not a word from anyone!! 👿

bb1

BB, brave Conqueror of  the Anthill –

die mense van die omgewing gaan nog lank hieroor praat – hulle kinders se kinders gaan nog eendag hoor van daardie dag!!

bb-anthill

Maak julle reg vir ‘n nagmerrie ondervinding sonder gelyke!!

Een van die Mini-5!! – ‘n regte egte Reënspinnekop!! Die giftigste spinnekop binne ons onmiddellike omgewing!! (Dis nou tussen die dwarstakke bokant die boma in die onheilspellende stilte van die Renosterspruit (Broederstroom/Muldersdrift) omgewing…)

spinne1

Nail-biting… Hair-raising, isn’t it??!! 😯 Don’t say I didn’t warn you!!

spinne2

Dis toe nou net hiér waar my dapperheid vir mein Herz een te veel geword het!!

(PS – As iemand vir Helge sien, vra hom om my ASSEBLIEF nou maar te kom haal!!! 😦

Ek belowe, ek sal van nou af mooi oppie stoepie sit en vir die Spa treatments gaan soos ander opgevoede visitors!!! BELOWE!! 😉

ibis1

Advertisements



March 2009
M T W T F S S
« Feb   Apr »
 1
2345678
9101112131415
16171819202122
23242526272829
3031  

Archives

Blog Stats

  • 174,842 hits
Advertisements